15/10/2025
By Verkennertjies d**k ons buite die legkaartboks sodat ons klein maatjies speel speel in die volgende areas ontwikkel:
*Probleemoplossing
*Ruimtelike bewustheid
*Visuele persepsie
*Geheue
*Konsentrasie
*Wiskundige konsepte
*Fynmotoriese vaardighede
*Geduld en veerkragtigheid
By Verkennertjies Kleuterskool glo ons dat ontwikkeling tydens pret aktiwiteite en spel plaasvind.
Kom loer gerus in.