03/10/2026
. 👨🎓2027 STUDEER GEAKKREDITEERDE
WILDSPLAASBESTUUR📚
🚨AF BETAAL OPSIES BESKIKBAAR🚨
📩KONTAK: [email protected]
🚨Bemagtig jou kind om internasionaal te werk.
Studeer vandag.
Werk môre-Wêreldwyd.
👨🏻🎓Kom studeer 2027 na matriek.
Kom kry dan jou internasionale geakkrediteerde kwalifikasie in Wildsplaasbestuur by Toerbroers Kampus – en maak die wêreld jouné!
Wildsplaas Bestuur: NQF4
Kursus tydperk: 3 maande (12 weke)
Toerbroers Wildplaasbestuur Kampus Brosjure
https://www.toerbroers.co.za/wp-content/uploads/2026/09/wildsplaas.pdf
*KURSUS INLIGTING*
Voorgestelde vakke en krediete:
• Pas prosedures toe om skade beheer by diere en slagoffers te bestuur.
• Stel ‘n plan op om toerusting, implemente, tegnologie en infrastruktuur te monitor, veilig te gebruik en in stand te hou.
• Voer volhoubare hulpbron gebruik en kwaliteitbeheer uit.
• Verduidelik diereklassifikasie en natuurlike geskiedenis.
• Verduidelik funksionele diere-anatomie en fisiologie.
• Verduidelik intermediêre dier.
• Implementeer ‘n natuurlike hulpbron bestuursplan.
• Implementeer dieregesondheid- en biosekuriteitsprogramme.
• Implementeer geïntegreerde plaasuitleg en terreinkeuse.
• Bestuur die kwaliteit van die oes van diereprodukte.
• Bestuur water kwaliteitparameters.
• Stel ‘n hele plaasbegroting op en vestig behoorlike geïntegreerde inligtingstelsels vir ‘n agri-besigheid.
• Erken agri-eko-toerisme binne die strategiese omgewing.
• Hou toesig oor kunsmatige inseminasie praktyke.
• Praktiese opleidings komponente
Benewens die teoretiese vakke, sal praktiese vaardigheidsontwikkeling ‘n noodsaaklike deel van die program vorm.
Praktiese opleiding sal die volgende sleutel areas insluit
• Brandbestryding: Voorbrand prosedures, padinstandhouding vir brandbestuur.
• Omheiningsvaardighede: Installasie, instandhouding en herstel van heinings.
• Elektriese heinings: Verstaan en toepas elektriese heiningstelsel.
• Water- en Damuitleg: Beplanning en implementering van waterbestuurstelsels.
• Watergehaltebestuur: Monitering en handhawing van watergehalte standaarde.
• Windpomp/Windpomp Oprigting en Onderhoud: Praktiese installasie en instandhouding.
• Wildkampbestuur: Bestuur van ingeslote wildgebiede.
• Dierevoeding en -aanvullings: Praktiese begrip van voedingsbehoeftes en aanvullings toepassings.
• Wetgewing in Wildboerdery: Begrip van wetlike raamwerke wat wildbestuur en -bewaring Beheer.
ℹ️Besoek ook die studente kampus Face Book blad en sien wat die student self plaas vir julle om te volg en sien:
https://www.facebook.com/share/1XjoCfKFfU/?mibextid=wwXIfr
📌Sluit vandag nog by ons aan en begin jou loopbaan die eerste stap na ’n blink toekoms in Wildsplaasbestuur!
Dis jou kans om jou passie in ’n beroep te omskep en eindelose geleenthede regoor die wêreld te verken!
Ons sien uit daarna om jou te verwelkom en jou te ondersteun om jou drome te verwesenlik!
📩 Kontak ons: [email protected] om navraag te doen.
Hartlike groete
Toerbroers.