14/10/2021
Dis groot 'fun' om nuwe dinge te leer!
Ekslusiewe Leersentrum
Gekwalifiseerde personeel. Klein groepies. Sensoriese benadering
Nukleus Onderwys Lesmateriaal
14/10/2021
Dis groot 'fun' om nuwe dinge te leer!
**Tuisskool opsies:
Voltyds/ Deeltyds
**Ekstra klasse
17/03/2021
LEKKERRRRR maniere om slim te word!!
16/02/2021
Eers self getalle op getallelyn uitgepak en toe 'hasie-spring'somme gemaak
16/02/2021
-Sit regop-ruggie, kleur in, knip en plak sirkels om wurm te maak.
-Oefen skrifpatrone binne die paadjie.
-Lekker sticker werkies
16/02/2021
Voel rondom vorms met my slimvinger.
Teken self vorms op witbordjie.
Pak pennetjies om vorms te bou.
16/02/2021
Pak 'tiene' en 'ene' uit volgens getal in hoola.
Tiene en ene met honderdkaart.
16/02/2021
Spring op 1 en dan op 30, sit in die middel vd hoolas, kyk om watter getal links/regs geskryf word.
Tutorklasse in Sinoville v
Volgens ouer en kind se behoeftes
***"Tuisskool"-opsies:
-----Deeltyds:
(Maan - Dond
Vrydag - Friday Fun (Poppekas, Kuns, Beweging, Musiek, Eksperimente....)
-----Voltyds:
(Alle vakke, Maan tot Vry)
Maksimum 10 leerders.
***Ekstra klasse/Studie hulp/Huiswerk hulp:
55 minute sessies
1/2/3/4 keer per week
Maand tot Dond.
1 tot 1 aandag
Als vanuit n sensoriese benadering met baie konkrete fun tussen-in!!
01/11/2020
Dis lekker om te leer!
| Monday | 08:00 - 16:00 |