BCVO Vir uitnemende Christelik-volkseie skoolopvoeding volgens jou geloofs- en kultuurgrondslag!

Plant sterk strukture vir jou kind! Vanuit ons Christelike roeping en trotse Afrikanerkultuur, ontwikkel ons wêreldklas,...
07/09/2026

Plant sterk strukture vir jou kind!

Vanuit ons Christelike roeping en trotse Afrikanerkultuur, ontwikkel ons wêreldklas, waardegedrewe onderwys wat kinders vir n geankerde en toekomsgerigte lewe van sukses voorberei.

Skryf jou kind in by ‘n CVO-skool!

Ter wille van ons Kinders – tot eer van God

Dis hier waar kinders self aan hul drome moet begin bou.Vanuit ons Christelike roeping en trotse Afrikanerkultuur ontwik...
05/09/2026

Dis hier waar kinders self aan hul drome moet begin bou.

Vanuit ons Christelike roeping en trotse Afrikanerkultuur ontwikkel ons wêreldklas, waardegedrewe onderwys wat kinders vir ’n geankerde en toekomsgerigte lewe van sukses voorberei.

Slaan hand aan die ploeg en bou saam.
Skryf jou kind in by CVO Skool Dankbaar !

Dis hier waar elke spruit ’n regverdige kans kry! Groei – tot eer van God!Skryf jou kind in by ‘n CVO-skool! www.bcvo.co...
04/09/2026

Dis hier waar elke spruit ’n regverdige kans kry!

Groei – tot eer van God!
Skryf jou kind in by ‘n CVO-skool!

www.bcvo.co.za

Ons innige meegevoel.
03/09/2026

Ons innige meegevoel.

Teken die datum aan!
03/09/2026

Teken die datum aan!

Daar gaan so baie wees om te doen, kom en geniet dit!

03/09/2026

DIS NABY!

So naby dat jy sommer kan land vir ons Inligtingsdag!

Kom kuier die Vrydag by ons en ontdek hoekom CVO Marmer die plek is waar klein superhelde groot dinge leer!

Inligtingsdag 2026, ons sien julle daar!💙

03/09/2026

Jou roeping in onderwys

Die Afrikaanse Protestantse Akademie bied tans ‘n afstandsgebaseerde Nagraadse Gevorderde Onderwys Sertifikaat (NGOS of in Engels PGCE) aan in die Senior Fase (gr. 7-9) en Verdere Onderwys en Opleiding (gr. 10-12).

Internasionaal aanwendbaar:
- Kwaliseer om by SACE te registreer
- Geakkrediteerde programme wat wye erkenning geniet.
- Geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys.

Kontak ons vir meer inligting en begin 'n nuwe hoofstuk.
https://apa.ac.za/ngos
012 344 3960

Die Bybel bly die vaste riglyn vir geloof, lewe en besluite. Christelike waardes vorm die grondslag van alles wat ons do...
03/09/2026

Die Bybel bly die vaste riglyn vir geloof, lewe en besluite.

Christelike waardes vorm die grondslag van alles wat ons doen.

Skryf jou kind in by ‘n CVO-skool. Ter wille van ons Kinders – tot eer van God!

www.bcvo.co.za

02/09/2026

Address

Rubensteinweg 745, Moreletapark
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

012 361 5793

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BCVO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share