Poortjie-Vibz

Poortjie-Vibz Musiek lesse @ Laerskool Die Poort in:

Klavier, Sang, Kitaar, Dromme, Ukelele, Fluit, Viool, Tjello

Erfenisdag gaan oor alles wat ons trots Suid-Afrikaans maak. Vir ons is dit om kinders te leer om geraas in musiek te ve...
24/09/2025

Erfenisdag gaan oor alles wat ons trots Suid-Afrikaans maak. Vir ons is dit om kinders te leer om geraas in musiek te verander๐Ÿ”ฅ๐ŸŽถ

Vandag vier ons elke vrou wat met haar stem, haar hart en haar musiek โ€™n verskil maak. Gelukkige Vrouedag!๐ŸŒป๐Ÿค
09/08/2025

Vandag vier ons elke vrou wat met haar stem, haar hart en haar musiek โ€™n verskil maak. Gelukkige Vrouedag!๐ŸŒป๐Ÿค

Die note was warmer as die koffie by ons winterkonsert! โ˜•๐Ÿ”ฅ Baie geluk aan al ons studente wat op die verhoog gestraal he...
18/06/2025

Die note was warmer as die koffie by ons winterkonsert! โ˜•๐Ÿ”ฅ

Baie geluk aan al ons studente wat op die verhoog gestraal het! En โ€™n groot dankie aan ons wonderlike ouers en onderwysers wat altyd agter ons studente staan. ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’›

Poortjie-Vibz se jeug se superpower is nie net om musiek te maak nie maar om selfs โ€™n Maandag cool te maak! ๐ŸŽถ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ
16/06/2025

Poortjie-Vibz se jeug se superpower is nie net om musiek te maak nie maar om selfs โ€™n Maandag cool te maak! ๐ŸŽถ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ

Vir al die paโ€™s wat lekker braai, ons laat lag en altyd โ€™n plan het โ€“ julle is legends! Gelukkige Vadersdag!๐Ÿ˜Ž
15/06/2025

Vir al die paโ€™s wat lekker braai, ons laat lag en altyd โ€™n plan het โ€“ julle is legends! Gelukkige Vadersdag!๐Ÿ˜Ž

Dankie vir elke โ€œEk is trots op jouโ€ en elke geduldige oomblik. Julle maak elke dag spesiaal!Gelukkige Moedersdag aan al...
11/05/2025

Dankie vir elke โ€œEk is trots op jouโ€ en elke geduldige oomblik. Julle maak elke dag spesiaal!

Gelukkige Moedersdag aan al die ongelooflike mammas!๐ŸŒธ

Liefde en musiek โ€“ die perfekte kombinasie.๐Ÿ’›๐Ÿฉต
14/02/2025

Liefde en musiek โ€“ die perfekte kombinasie.๐Ÿ’›๐Ÿฉต

31/12/2024

Geseรซnde Nuwejaar!๐Ÿ’›

Mag 2025 gevul word met vreugde, geluk en BAIE musiek! โœจ๐ŸŽถ

25/12/2024

Geseรซnde Kersfees!๐ŸŽ„๐Ÿ’›

Registreer vir musieklesse teen 30 November 2024 en betaal net R265 vir registrasie, in plaas van die gewone R290!Om te ...
08/11/2024

Registreer vir musieklesse teen 30 November 2024 en betaal net R265 vir registrasie, in plaas van die gewone R290!

Om te registreer, kontak ons โ€‹:
๐Ÿ“ž 076 713 1013
๐Ÿ“ง [email protected]

Huge shoutout to our students for an unforgettable concert. We're so proud of you! ๐ŸŽถโœจ
21/10/2024

Huge shoutout to our students for an unforgettable concert. We're so proud of you! ๐ŸŽถโœจ

Vandag is Wรชreld Musiekdag, maak tyd vir 'n โ˜• en luister na jou gunstelling liedjie!๐ŸŽถ
21/06/2024

Vandag is Wรชreld Musiekdag, maak tyd vir 'n โ˜• en luister na jou gunstelling liedjie!๐ŸŽถ

Address

311, Kameeldrif Road, Kameeldrift
Pretoria

Telephone

+27835997450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Poortjie-Vibz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Poortjie-Vibz:

Shortcuts

Share