Carmia speelgroep

Carmia speelgroep

Share

KLEIN speelgroep vir 18 maande tot 5 jariges. Fokus op Christelike waardes, persoonlike aandag en leer deur SPEEL.

Gekwalifiseerde onderwyseres; 15 jr ondervinding

Photos from Carmia speelgroep's post 20/02/2026

Kom ons beweeg🏃🏼‍♀️🏃🤸🏼‍♀️🤸‍♂️

Photos from Carmia speelgroep's post 20/02/2026

Lekker bak-en-brou kuns op 'n Vrydag :)

Photos from Carmia speelgroep's post 04/02/2026

Ons love dit as die perdjies elke week kom! Ons ontwikkel op alle vlakke. 🐴🐎

Photos from Carmia speelgroep's post 02/02/2026

Tema: My lyfie. 🤩

Photos from Carmia speelgroep's post 12/09/2025

Kom ontmoet ons span by Carmia Speelgroepie as jy 'n liefdevolle plekkie vir jou kleinding soek! Klein groepie waar ons baie aandag aan elke mensie gee.

Photos from Carmia speelgroep's post 19/08/2025

Heerlike Voëlinstappie!! Sommer baie geleer van ons week se Tema: Voëls

Photos from Carmia speelgroep's post 24/06/2025

Ons maatjies maak die mooiste ouderdomsgepaste gesigprentjies. Vir hare blaas hul verf met strooitjies - baie goed vir spraakontwikkeling (duidelike en vloeiende spraak). 😍

Photos from Carmia speelgroep's post 11/12/2024

🌟 Poppekas: Die 3 varkies 🐷🐷🐷 hou Kersfees! 🌲 Ons sluit 'n geseënde jaar af op 'n hoogtepunt. Die kindertjies het dit terdeë geniet!

Photos from Carmia speelgroep's post 07/11/2024

Ontmoet ons span. Liefde vir kinders en geduld met elke kindjie is belangrik vir ons.

Photos from Carmia speelgroep's post 23/10/2024

Ons Tema is klere. Kindertjies het mooiste wasgoeddrade gemaak en klere met wasgoedpennetjies vasgemaak (fynmotories). Hul kan tipe klere benoem, mooi knip (ouer kindertjies) en dit tel asook rangorde. Leer ook 'n paar kouse is 2 kouse.

Photos from Carmia speelgroep's post 17/10/2024

Troeteldiere en hul truuks instappie - hoe oulik was dit nie! Die kindertjies het sommer baie interessante feite geleer ook. 🩷💙

Photos from Carmia speelgroep's post 15/10/2024

Daar is altyd groot opgewondenheid as die perdjies kom. Die leerders volg n arbeidsterapie gebaseerde program op die perdjies se rug.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

CarMia

Carmia beteken in Hebreeus “fruitful land”. Omrede CarMia ‘n Christelike speelgroepie is, fokus ons veral op die Vrug van die Gees nl liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing (Gal 5:22) Dit is wat elkeen by CarMia moet ervaar en uitleef.

Dis ‘n beskermende en huislike omgewing vir kinders vanaf 2 tot 5 jaar onder leiding van my, ‘n gekwalifiseerde onderwyseres en liefdevolle assistant.

Hier word speel speel geleer en die volgende word gedek:


  • Bybellesse elke dag.
  • Location

    Category

    Telephone

    Website

    Address


    Pretoria
    0184

    Opening Hours

    Monday 07:30 - 13:00
    Tuesday 07:30 - 13:00
    Wednesday 07:30 - 13:00
    Thursday 07:30 - 13:00
    Friday 07:30 - 13:00