Pienkvoet-Pret Montana

Pienkvoet-Pret Montana Afrikaanse mamma-en-baba/kleuter ontwikkelings & stimuleringsklasse.
(1)

22/04/2026

Ek wil graag myself weer aan julle voorstel. Ek is julle Pienkvoet-Pret tannie in Montana, Carol-Mari. 👋🩷

        is
13/02/2026

is

Rooi is ’n helder, sterk kleur wat:🔴Aandag trek🔴Breinaktiwiteit stimuleer🔴Help met kleurherkenning by jong kinders🔴Senso...
12/02/2026

Rooi is ’n helder, sterk kleur wat:

🔴Aandag trek
🔴Breinaktiwiteit stimuleer
🔴Help met kleurherkenning by jong kinders
🔴Sensoriese ontwikkeling ondersteun

🟥Kleuters reageer baie vinnig op rooi omdat dit een van die eerste kleure is wat hulle maklik kan sien.

12/02/2026

Sag & Liefdevol 🌸By Pienkvoet-Pret begin groot drome met klein pienk voetjies 🩷Waar elke laggie, drukkie en ontdekking ’...
10/02/2026

Sag & Liefdevol 🌸
By Pienkvoet-Pret begin groot drome met klein pienk voetjies 🩷
Waar elke laggie, drukkie en ontdekking ’n storie word.

Om mamma te wees beteken baie dinge, en dit gaan oor meer as net fisies ‘n kind hê. Dis ’n kombinasie van liefde, verant...
05/02/2026

Om mamma te wees beteken baie dinge, en dit gaan oor meer as net fisies ‘n kind hê. Dis ’n kombinasie van liefde, verantwoordelikheid, geduld en groei.
Vir jou kind en vir jouself.

Ons klein lyfies leer deur alles wat hulle sien , voel , hoor , proë en ruik. By Pienkvoet-Pret gebruik ons al 5 ons sin...
05/02/2026

Ons klein lyfies leer deur alles wat hulle sien , voel , hoor , proë en ruik.

By Pienkvoet-Pret gebruik ons al 5 ons sintuie om ons pienkvoetjies te leer en bewus te maak.🩷🩷

Sosialisering by Pienkvoet-Pret is gemaklik en veilig.🩷Ons klassies is klein groepe van dieselfde ouderdom kindertjies. ...
02/02/2026

Sosialisering by Pienkvoet-Pret is gemaklik en veilig.🩷

Ons klassies is klein groepe van dieselfde ouderdom kindertjies. Dis in ‘n veilige omgewing en jou baba word aangemoedig en ondersteun deur jou, ander mammas en die Pienkvoet-Pret tannie.

Wat gebeur in ’n Pienkvoet-Pret klas?⏰ 1½ uur saam met jou baba🎵 Musiek & beweging🎨 Ontwikkelingsaktiwiteite💬 Sosialiser...
30/01/2026

Wat gebeur in ’n Pienkvoet-Pret klas?

⏰ 1½ uur saam met jou baba
🎵 Musiek & beweging
🎨 Ontwikkelingsaktiwiteite
💬 Sosialisering
🤍 Bindingstyd

En baie lag!


Eerste keer mamma? 🤍By Pienkvoet-Pret hoef jy nie alles te weet nie , jy kom saam leer, saam speel en saam groei met jou...
30/01/2026

Eerste keer mamma? 🤍
By Pienkvoet-Pret hoef jy nie alles te weet nie , jy kom saam leer, saam speel en saam groei met jou baba.

Geen druk. Geen vergelykings. Net pret.

🌸 Eerste les is GRATIS 🌸

Address

Green Olive Village
Pretoria
0039

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27768075159

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pienkvoet-Pret Montana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category