02/05/2026
Beperkte inskrywings beskikbaar
Ons neem tans slegs ’n beperkte aantal nuwe kinders in.
Ons bied ’n rustige, gestruktureerde omgewing waar kinders met selfvertroue ontwikkel en voorberei word akademies asook sosiaal en emosioneel vir skool.
Bespreek ’n privaat besoek
WhatsApp ons vir beskikbaarheid