Prinsies en Prinsessies Kleuterskool

Prinsies en Prinsessies Kleuterskool Prinsies & Prinsessies Private School is a Private Nursery School in Pretoria, assisting in the deve

28/03/2026
“Once upon a time”… en Prinsessies Kleuterskool se Oupa- en Oumadag ❤️❤️❤️“Once upon a time”… en Prinsessies Private Sch...
28/03/2026

“Once upon a time”… en Prinsessies Kleuterskool se Oupa- en Oumadag ❤️❤️❤️

“Once upon a time”… en Prinsessies Private School’s Grandparents’ Day ❤️❤️❤️

14/02/2026
14/02/2026

Klein handjies, groot hartjies en eindelose liefde 💕
Ons kleintjies herinner ons elke dag dat liefde die mooiste gedeel word deur lag, drukkies en gelukkige hartjies! 🌸

Tiny hands, big hearts, and endless love 💕
Our little ones remind us every day that love is best shared in giggles, hugs, and happy hearts! 🌸

24/01/2026

Ons bied kwaliteit onderrig vir babas tot 5 jaar.
Ons fokus op fyn- en grootmotoriese
ontwikkeling, sensoriese spel, kreatiwiteit, sosiale vaardighede en vele meer — alles deur liefde, lag en leer!

Waar elke dag vol ontdekking, speletjies en glimlaggies is

Baie welkom terug aan al ons ouers en kinders! Ons wens julle elkeen ‘n geseënde 2026 toe! Ons is baie opgewonde om jull...
06/01/2026

Baie welkom terug aan al ons ouers en kinders! Ons wens julle elkeen ‘n geseënde 2026 toe! Ons is baie opgewonde om julle almal te sien 🥰🥳

Welcome back to all our parents and children! We wish each of you a blessed 2026! We are very excited to see you all 🥰🥳

06/11/2025

Address

472 Konkiep Street, Erasmuskloof, 0048
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 06:45 - 17:00
Wednesday 06:45 - 17:00
Thursday 06:45 - 17:00
Friday 06:45 - 17:00

Telephone

+27123478923

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prinsies en Prinsessies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Prinsies en Prinsessies Kleuterskool:

Shortcuts

Share