Laerskool Pierneef Amptelik

Laerskool Pierneef Amptelik In die hartjie van die Moot, is 'n skool waar kinders aan iets spesiaals kan behoort.

23/09/2026
18/09/2026

Ons is ongelooflik trots op ons sagtebaldogters wat gister aan die finaal deelgeneem het!
πŸ₯ˆ O/10-span: 2de plek in die liga!
πŸ₯‰ O/12-span: 3de plek in die liga!
Baie geluk aan al ons dogters met hierdie puik prestasies! Julle maak ons ongelooflik trots.

We are incredibly proud of our softball girls who participated in the finals yesterday!
πŸ₯ˆ U/10 Team: 2nd place in the league!
πŸ₯‰ U/12 Team: 3rd place in the league!
Congratulations to all our girls on these fantastic achievements! You make us incredibly proud.

17/09/2026

Die O/10 sagtebal dogters is reg vir vanmiddag se finale by Crafford!
Baie sterkte aan albei spanne wat vandag deelneem. Ons is ongelooflik trots op julle!

The U/10 girls’ softball teams are ready for this afternoon’s finals at Crafford!
Wishing both teams the very best of luck today. We are incredibly proud of you all!

Baie geluk aan al ons talentvolle leerders wat hierdie week aan die kunswedstryd deelgeneem het! Ons is ongelooflik trot...
17/09/2026

Baie geluk aan al ons talentvolle leerders wat hierdie week aan die kunswedstryd deelgeneem het!

Ons is ongelooflik trots op julle uitstekende prestasies, kreatiwiteit en harde werk. Julle het Laerskool Pierneef met groot trots verteenwoordig!

πŸ† Graad R
🌟 Joshua Williams – A+
🌟 Stehan Nortje – A+
🌟 Micheal Botha – A+
🌟 Eben Erasmus – A+

πŸ† Graad 4 – Dogters
🌟 Megan Pieterse – A++
🌟 Logan van Eeden – A
🌟 Jaedeen Mans – A+
🌟 Mia Spies – A+

πŸ† Graad 4 – Seuns
🌟 Juan van Deventer – A+
🌟 Dilan Verstrate – A
🌟 Divan Grobler – A
🌟 Rynhardt Ehlers – A

πŸ† Graad 6
🌟 Charney Deetleft – A++
🌟 Lily-May Swart – A+
🌟 Stella Spies – A+

Congratulations to all our talented learners who participated in this week’s art competition!

We are incredibly proud of your outstanding achievements, creativity and hard work. You represented Laerskool Pierneef with great pride!

πŸ† Grade R

🌟 Joshua Williams – A+
🌟 Stehan Nortje – A+
🌟 Micheal Botha – A+
🌟 Eben Erasmus – A+

πŸ† Grade 4 – Girls

🌟 Megan Pieterse – A++
🌟 Logan van Eeden – A
🌟 Jaedeen Mans – A+
🌟 Mia Spies – A+

πŸ† Grade 4 – Boys

🌟 Juan van Deventer – A+
🌟 Dilan Verstrate – A
🌟 Divan Grobler – A
🌟 Rynhardt Ehlers – A

πŸ† Grade 6

🌟 Charney Deetleft – A++
🌟 Lily-May Swart – A+
🌟 Stella Spies – A+

Maandag het ons leerders met groot entoesiasme aan die Spelathon deelgeneem! Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem ...
16/09/2026

Maandag het ons leerders met groot entoesiasme aan die Spelathon deelgeneem!

Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. Julle het jul beste gegee, hard gewerk en ons skool met trots verteenwoordig!

🌟 Baie geluk aan ons graadwenners: 🌟

πŸ₯‡ Graad 1: Mila-MaΓ© Botha
πŸ₯‡ Graad 2: WC Palm
πŸ₯‡ Graad 3: Gerrit-Baruch van der Merwe
πŸ₯‡ Graad 4: Reghardt du Plessis
πŸ₯‡ Graad 5: Jana Beets
πŸ₯‡ Graad 6: Stella Spies
πŸ₯‡ Graad 7: Marli Gericke

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!

On Monday, our learners took part in the Spelathon with great enthusiasm!

Congratulations to every learner who participated. You gave it your best, worked hard and represented our school with pride!

🌟 Congratulations to our grade winners: 🌟

πŸ₯‡ Grade 1: Mila-MaΓ© Botha
πŸ₯‡ Grade 2: WC Palm
πŸ₯‡ Grade 3: Gerrit-Baruch van der Merwe
πŸ₯‡ Grade 4: Reghardt du Plessis
πŸ₯‡ Grade 5: Jana Beets
πŸ₯‡ Grade 6: Stella Spies
πŸ₯‡ Grade 7: Marli Gericke

We are incredibly proud of each and every one of you!

13/09/2026

Gister het ons T-ball dogters hul laaste wedstryd van die seisoen by Oos-Moot gespeel!

Wat ’n wonderlike seisoen! Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!
Julle het hierdie seisoen met trots verteenwoordig!

Yesterday our T-ball girls played their final game of the season at Oos-Moot!

What an incredible season it has been! We are so proud of every one of you! You represented our school with such pride!

Ons het hierdie week weer ’n fantastiese week by die kunswedstryd gehad! Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat de...
12/09/2026

Ons het hierdie week weer ’n fantastiese week by die kunswedstryd gehad! Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deelgeneem het en hul beste gelewer het. Julle harde werk, voorbereiding en selfvertroue het beslis vrugte afgewerp!

Baie geluk aan al ons talentvolle leerders met julle pragtige prestasies!

🎀 Graad 3
⭐ Annemieke van Jaarsveld – A
⭐ Gerrit-Baruch van der Merwe – A+

🎀 Graad 5
⭐ Layla Fuhri – A
⭐ Dewan Dupper – B+

🎀 Graad 7
⭐ Liam van Deventer – A+
⭐ Heinrich Redelinghuys – A+

Ons is baie trots op elkeen van julle!

10/09/2026
Baie sterkte aan ons O/10 sagtebal dogters wat vandag deelneem by Crafford in die semi-finaal!Wishing our U/10 softball ...
10/09/2026

Baie sterkte aan ons O/10 sagtebal dogters wat vandag deelneem by Crafford in die semi-finaal!

Wishing our U/10 softball girls the very best of luck as they take on Crafford today in the semi-final!

Address

940 Pierneef Street
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27123292369

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Pierneef Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category