10/01/2024
Beperkte plekke nog beskikbaar! Moenie uitmis nieπ
Mathematics & Science Classes from Grade 8 to Grade 12 // Wiskunde & Wetenskap Klasse vir Graad 8 tot Graad 12
10/01/2024
Beperkte plekke nog beskikbaar! Moenie uitmis nieπ
10/11/2023
Thatβs a wrap! Goodbye 2023, hello 2024 π
Enrollments now open!π
19/05/2023
Ons is opsoek na Ε jong, energieke WISKUNDE ONDERWYSER om deel te word van ons span!π Klastye is Maandae tot Donderdae van 15:00-18:30
Voordele:
π Geen buitemuurs π
π Geen merkwerk π
π Geen administrasie π
π Elke naweek is langnaweek, geen klasse op Vrydaeππ»
Vereistes:
π B.Ed Wiskunde Onderwys (FET Fase) kwalifikasie of PGCE kwalifikasie; of moet tans besig wees met hul finale jaar in een van hierdie kwalifikasies.
π SACE geregistreerd
Verantwoordelikhede:
π Wiskunde ekstra klasse aanbied vir Afrikaans- en Engelssprekende leerders van Graad 6 tot Graad 12
π Eie voorbereiding van aanlyn Wiskunde klasse en aanbieding van in-persoon klasse in Elarduspark
Vergoeding:
πSal bespreek word met onderhoud; vergelyk met Ε begin salaris van onderwyser
Om aansoek te doen, stuur asseblief Ε epos met jou CV na:
[email protected]
Aansoeke sluit 30 Junie 2023π
06/11/2022
CONTACT US NOW! π
2023 enrollments open
Classes are subject to availability
24/09/2022
Happy Heritage Dayπβ€οΈπππ€
09/09/2022
βοΈWeβll help you ACE your Afrikaans and EnglishβοΈ
Excited to announce that Anavah Academy now also offers Afrikaans and English classes!
Contact us for more information
ββββββββββββ
Opgewonde om aan te kondig dat Anavah Academy nou ook Afrikaanse en Engelse klasse aanbied!
Kontak ons vir meer inligting
09/08/2022
πΈHappy womenβs dayπΈ
18/07/2022
12/07/2022
ANAVAH ACADEMY
02/04/2022
Wiskunde punte vir kwartaal 1 nie waarvoor jy gehoop het nie??
Kontak ons nou vir aanlyn Wiskunde klasse!
βββββββββββββββ
Mathematics marks for term 1 not what you were hoping for??
Contact us now for online Mathematics classes!
03/03/2022
At ANAVAH ACADEMY we aim to help learners achieve their full potential and to gain confidence in their Mathematics skills.
Contact us on Whatsapp!
Or visit our website:
https://anavahmath.com/
ββββββββββββββββββ
By ANAVAH ACADEMY poog ons om leerders te help om hul volle potensiaal te bereik en om selfvertroue te kry in hul Wiskunde vaardighede.
Kontak ons gerus op Whatsapp!
Of besoek ons webtuiste:
https://anavahmath.com/
27/02/2022
What do we offer?
IN-PERSON MATHEMATICS CLASSES:
In-person classes are available on request. These classes are group classes of 2-4 learners and is currently only available in Moreletapark area in Pretoria. π
βββββββββββββββ
Wat bied ons aan?
WISKUNDE KLASSE IN PERSOON:
Klasse is beskikbaar op aanvraag. Hierdie klasse is groep-klasse vir groepe van 2-4 leerders en is huidiglik slegs beskikbaar in die Moreletapark omgewing in Pretoria. π