23/09/2026
🇿🇦 Erfenisdag by Kiri-Bienkies! ✨
Vandag vier ons die hart van Suid-Afrika! ❤️💙💚💛
By Kiri-Bienkies is erfenis meer as net 'n dag – dis waar klein hartjies leer om trots te wees op wie hulle is, waar hulle vandaan kom en hoe ons saam as 'n groot Kiri-familie groei. 🌿
Ons geniet vandag: 🧡 Koeksisters 🥧 Paptert 🍰 Melktert 🏃 Boeresport 💃 Volkspele 🎉 En sommer hope pret en lag!
Klein begin. Groot hoogtes. ❤️
🇿🇦