Krulletjies en Kuifies Kleuterskool

Krulletjies en Kuifies Kleuterskool Krulletjies en Kuifies Kleuterskool is die hart van Laerskool Saamspan. Ons het 'n passie om die beste sorg, onderrig en liefde vir elke kleuter te bied.

Ons stimulerende en opvoedkundige program laat elkeen toe om sy/haar volle potensiaal te bereik.

24/09/2026

Dankie vir 'n besige, harde kwartaal!

Lekker rus! ⭐

K O N S E R T 2026Moana en die hart van Saamspan.🎭🌸🌊🏖️🏝️🐔🐽5 Opvoerings later en ons moeg is MOEG! Ons lyfies het lekker ...
23/09/2026

K O N S E R T 2026
Moana en die hart van Saamspan.
🎭🌸🌊🏖️🏝️🐔🐽

5 Opvoerings later en ons moeg is MOEG! Ons lyfies het lekker gewikkel op ons liedjie " "Roete na jou hart". So mooi getooi in rooi en gesiggies geverf. Dit was LEKKER!♥️




K U N S W E D S T R Y D Voordrag🎭Die volgende maatjies het deelgeneem aan die Afrikaanse Kunsvereniging se kunswedstryd ...
23/09/2026

K U N S W E D S T R Y D
Voordrag🎭

Die volgende maatjies het deelgeneem aan die Afrikaanse Kunsvereniging se kunswedstryd vir voordrag. Dit vat baie "guts" om op daardie verhoog te staan en om so lang gediggie te onthou. Ons is BAIE trots op elkeen van julle!🌟




🌺🌊 MOANA EN DIE HART VAN SAAMSPAN 🌊🌺Wat ’n ongelooflike konsert is dit nie! 🥰✨Die Pikkewyne-klas dans hul harte uit en g...
19/09/2026

🌺🌊 MOANA EN DIE HART VAN SAAMSPAN 🌊🌺

Wat ’n ongelooflike konsert is dit nie! 🥰✨
Die Pikkewyne-klas dans hul harte uit en geniet elke oomblik van “Moana en die Hart van Saamspan”. 💃🕺🌺

Van die eerste musieknoot tot die laaste danspassie is daar groot glimlagte, lekker dans en natuurlik ’n hele klomp Pikkewyn-energie! 🐧❤️

Julle het nie net gedans nie… julle het die hart van Saamspan laat klop! 🌺🌊❤️







🌺🌊🐧

18/09/2026
1️⃣8️⃣-0️⃣9️⃣-2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣K O N S E R T: Moana en die hart Van Saamspan 💃🏻🦖🕺🏻🦕Die 🦖🦕klas van Laerskool Saamspan se Krull...
18/09/2026

1️⃣8️⃣-0️⃣9️⃣-2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣
K O N S E R T: Moana en die hart Van Saamspan 💃🏻🦖🕺🏻🦕

Die 🦖🦕klas van Laerskool Saamspan se Krulletjies en Kuifies Kleuterskool is gereed vir die jaarlikse konsert! Die maats is vreeslik opgewonde🕺🏻💃🏻🕺🏻💃🏻 en geniet hul liedjie “ ‘n Feit soos ‘n koei” 🕺🏻💃🏻🕺🏻💃🏻





🎭🌸K O N S E R T 2026🌸🎭 Moana en die hart van Saamspan.Die Bytjies het nou al 3 opvoerings agter die rug!🐝 Ons is moeg ma...
18/09/2026

🎭🌸K O N S E R T 2026🌸🎭
Moana en die hart van Saamspan.

Die Bytjies het nou al 3 opvoerings agter die rug!🐝 Ons is moeg maar nog nie klaar nie. Net nog 2 om te gaan.🤩





🇮🇹🍕 Die Pikkewyne het ’n heerlike dag in Italië gehad! 🇮🇹🍕Van lekker eet en kuier tot vrolik dans – dit was ’n behoorlik...
13/09/2026

🇮🇹🍕 Die Pikkewyne het ’n heerlike dag in Italië gehad! 🇮🇹🍕

Van lekker eet en kuier tot vrolik dans – dit was ’n behoorlike Italiaanse fees! 💃🕺🍝❤️

Ons het gelag, gespeel, geëet en sommer net die dag ten volle geniet. Wat ’n spesiale dag saam met ons wonderlike Pikkewyne! 🐧❤️

"Grazie mille" vir almal wat gehelp het om hierdie dag so besonders te maak. 🇮🇹✨






1️⃣1️⃣-0️⃣9️⃣-2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣T E M A: Kinders om die wêreld!Die 🦖🦕maats het deur SA “ getoer”. So sien hulle dat “ ‘n boer ...
12/09/2026

1️⃣1️⃣-0️⃣9️⃣-2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣
T E M A: Kinders om die wêreld!
Die 🦖🦕maats het deur SA “ getoer”. So sien hulle dat “ ‘n boer maak ‘n plan” met ‘n koppie “boetetroos”. Ook weet die res van die wêreld nie “wat ons weet nie “. Maar hulle weet dat “ nou gaan ons braai” beteken dat ons lekker gaan eet! Eish ek ❤️🇿🇦!



Address

Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 06:30 - 13:15

Telephone

+27123799019

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krulletjies en Kuifies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Krulletjies en Kuifies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category