17/08/2024
Hope gratis inligting en hulpmiddele vir ouers! Gaan loer beslis!
Home | Academic Coaches | Premium Academic Coaching Programs
Are you searching for a game-changing solution to support your child's development as an independent learner? Look no further! At Academic Coaches, instead of tutoring, our focus is on building executive function skills, learning skills, research based strategies and tactics that enable you to becom...
17/08/2024
Elke kind het potensiaal. Kom ons ontwikkel dit saam! Gaan loer gerus hierna: https://www.brainability.co.za/how-we-help/cognitive-assessment
❤️Stel jou voor jy kon identifiseer watter swak Kognitiewe Area(s) is verantwoordelik vir jou kind se leer-, lees- of konsentrasie frustrasies…en dan die regte hulp kry om daardie area(s) te versterk…
Moenie langer wag nie, neem vandág nog die eerste tree saam met ons en skeduleer jou kind se Kognitiewe Assessering:
https://www.brainability.co.za/how-we-help/cognitive-assessment
13/08/2024
Gelukkige Linkerhand dag! Hoop jou dag is behoorlik lekker!
21/02/2024
As ouer, speel jy 'n belangrike rol in die ondersteuning van jou kind se ontwikkeling.
Het jy geweet dat daar noodsaaklike grondslagvaardighede is wat jou kind in staat stel om inligting te verwerk, te beplan, organiseer, en take te voltooi?
Wanneer ons die tekens van swak vaardighede identifiseer, help dit om die nodige ondersteuning en intervensie te bied wat jou kind in staat te stel om 'n sterk, onafhanklike leerder te word.
Neem die eerste stap deur vandag nog jou kind se Leervaardighede Assessering te skeduleer: https://www.academiccoaches.co.za/get-started
04/02/2024
Mamma, het jy geweet Uitvoerende Funksie Vaardighede is soos die superhero’s van die brein?
Dit help met tydsbestuur, prioritisering, beplanning, take afbreek en fokus.
Hier is hoe ons kan help om daardie vaardighede te ontwikkel en verbeter: www.academiccoaches.co.za
24/12/2023
Wat jy ookal hierdie Kerstyd doen, doen dit behoorlik! 🎄✨