Daaijuffrou

Daaijuffrou Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Daaijuffrou, Educational consultant, Jan Booysen, Pretoria.
(3)

Ons harte klop vir die kinders ! ❤️💙
16/04/2026

Ons harte klop vir die kinders ! ❤️💙

❗️❗️AANDAG ALLE GR 1 MAMMAS ❗️❗️Hierdie een is spesiaal vir julle.Bespreek vandag jou plekkie !072 653 2697 🤓🧡❤️🥳
29/01/2026

❗️❗️AANDAG ALLE GR 1 MAMMAS ❗️❗️

Hierdie een is spesiaal vir julle.
Bespreek vandag jou plekkie !
072 653 2697
🤓🧡❤️🥳

❗️❗️AANDAG ALLE GR 1 MAMMAS ❗️❗️Ons weet die eerste jaar van die GROOTSKOOL is vreesaanjaend, daarom het ons ʼn reeks kla...
29/01/2026

❗️❗️AANDAG ALLE GR 1 MAMMAS ❗️❗️

Ons weet die eerste jaar van die GROOTSKOOL is vreesaanjaend, daarom het ons ʼn reeks klasse vir mamma en die graad-een-padda-bene !

Die klasse fokus daarop om Mamma en kind gereed te maak vir die eerste speltoets, ons het ook klank kursusse, sigwoord kursusse en weeklikse klassies wat die maats kan bywoon.

Ons wil regtig seker maak die eerste speltoets is nie ʼn knop-in-die-keel dag nie, maar ʼn groot leer avontuur wat die maats na kan uitsien!

Skakel ons vandag om meer uit te vind !

072 653 2697
🥳❤️📚🤓

📚✨ Graad 4 & 5 – Leer Slimmer, nie harder nie! ✨📚Ons opsommings, gebaseer op Platinum-handboeke, help leerders om werk v...
17/01/2026

📚✨ Graad 4 & 5 – Leer Slimmer, nie harder nie! ✨📚

Ons opsommings, gebaseer op Platinum-handboeke, help leerders om werk vinniger te verstaan en meer selfvertroue in toetse en eksamens te skryf !

✔️ Leerder vriendelike uitleg !
✔️ Maklik om te leer en te onthou
✔️ Ideaal vir hersiening
👩‍🏫 Lekker om te leer !

📩 Stuur ’n boodskap om te bestel of meer uit te vind.

Wel gedaan ! 🥳Julle het die eerste week van skool oorleef ! As julle hulp nodig het om die res van die kwartaal te oorle...
16/01/2026

Wel gedaan ! 🥳

Julle het die eerste week van skool oorleef !

As julle hulp nodig het om die res van die kwartaal te oorleef, skakel ons gerus !

Liewe ouers,“The struggle is real!” 😅Ons weet hoe dit gaan: leerders leer hard, maar sodra die vraestel voor hulle lê, v...
15/01/2026

Liewe ouers,
“The struggle is real!” 😅

Ons weet hoe dit gaan: leerders leer hard, maar sodra die vraestel voor hulle lê, voel dit asof alles wat geleer is, skielik weg is. 😶‍🌫️

Daarom bied ons ʼn sessie aan wat fokus op:
✔️ hoe om vrae korrek te lees en te beantwoord
✔️ wat leerders kan verwag in vraestelle
✔️ hoe om kennis effektief toe te pas onder toetsomstandighede

Hierdie sessie help leerders om met meer selfvertroue vraestelle aan te pak.

📩 Kontak ons gerus vir meer inligting.

📚✨ Terug hok toe ! ✨📚Sterkte aan al ons leerders, ouers en onderwysers met die nuwe kwartaal!Mag dit ’n kwartaal wees va...
14/01/2026

📚✨ Terug hok toe ! ✨📚

Sterkte aan al ons leerders, ouers en onderwysers met die nuwe kwartaal!

Mag dit ’n kwartaal wees van groei, leer, kreatiwiteit en pret. 🌱

MERKE .... GEREED....JY WEET!🤓📚

🎨Kunsbokse 🎨Ons stel kunsbokse saam met al die kunsbenodighede wat leerders vir die kwartaal benodig. Ons span van Mamma...
13/01/2026

🎨Kunsbokse 🎨

Ons stel kunsbokse saam met al die kunsbenodighede wat leerders vir die kwartaal benodig.
Ons span van Mammas en juffrouens het hierdie boks noukeurig bymekaar gesit om seker te maak dit bevat alles wat ʼn jou kind nodig het vir die weeklikse kuns aktiwiteite by die skool !

Geen laaste-oomblik inkopies of ontbrekende items nie – alles netjies, prakties en gereed vir gebruik.

✔️ Geskik vir skool- en tuisgebruik
✔️ Spaar tyd en moeite vir ouers

📩 Kontak ons gerus vir meer inligting of bestellings


📚Boeke maak jou slim sonder om te praat  ... 📚🤓Skakel ons gerus om uit te vind oor ons lees klasse !   !  #2026 ☎️072653...
13/01/2026

📚Boeke maak jou slim sonder om te praat ... 📚🤓

Skakel ons gerus om uit te vind oor ons lees klasse !


!
#2026

☎️0726532697

Bespreek nou julle plekkie vir 2026 ! 🥳Ons bied ekstra hulp aan vir die volgende • Wiskunde sessies• Taal sessies• Lees ...
09/01/2026

Bespreek nou julle plekkie vir 2026 ! 🥳
Ons bied ekstra hulp aan vir die volgende
• Wiskunde sessies
• Taal sessies
• Lees sessies
• Opsom en leersessies
• Aanlyn sessies om te help met enige konsep waarmee jy sukkel
• Hulp met huiswerk, en eerste speltoets

Die sessies word op ʼn speelse wyse aangebied en word baie nou belyn met die skool se werk.
Ons maak leer lekker en al die moeilike werk sommer baie makliker!
Kontak ons om julle plekkie te bespreek .


#2026

Bestel vandag jou speletjie ! ❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙
27/11/2025

Bestel vandag jou speletjie !
❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙❤️💙

Address

Jan Booysen
Pretoria
0182

Telephone

+27726532697

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Daaijuffrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Daaijuffrou:

Shortcuts

Share