Ewe Oulik Kleuterskool

Ewe Oulik Kleuterskool Waar elke kind ewe oulik is 🌼
Christelike kleuterskool in Garsfontein | Liefde. Leer. Geloof.

Welkom by Ewe Oulik Kleuterskool – 'n Christelike kleuterskool in Garsfontein, Pretoria-Oos. Ons voorsien ‘n veilige, liefdevolle “huis weg van die huis” vir kinders van 3 maande tot 5 jaar.

🌼 Speel-gebaseerde leer
🌿 Emosionele en geestelike groei
✝️ Christelike waardes in elke dag

Kom besoek ons en ervaar hoekom elke kind by ons floreer deur liefde en leer.

01/09/2026

Lente herinner ons: elke nuwe begin bring iets mooi.

Mag ons altyd die klein wonderwerke raaksien, die sonskyn geniet en ruimte maak vir nuwe groei, nuwe drome en nuwe avonture.

31/08/2026

Lente het by Ewe Oulik!

Kyk net wat het ons klein maatjies vandag op hierdie pragtige sonskyn Maandag gedoen!

Ons het gespeel, ontdek, geskep en die wonderlike nuwe seisoen met oop oë en groot glimlagte geniet.

Elke dag bring nuwe avonture en kosbare oomblikke by Ewe Oulik.

KleuterPret PretoriaOos

Klein handjies, groot drome 🩵
24/08/2026

Klein handjies, groot drome 🩵

Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Odette! Vandag vier ons die wonderlike juffrou wat ons bytjies met soveel liefd...
23/08/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Odette!

Vandag vier ons die wonderlike juffrou wat ons bytjies met soveel liefde, geduld en sagte omgee vul. Jou warm hart, vriendelike glimlag en passie maak elke dag vir ons klein mensies besonders.

Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met seën, gesondheid, liefde en baie mooi oomblikke.

20/08/2026

🐢💚 Ons klein maatjies het vandag vir Skillie ontmoet!

19/08/2026

Vandag het ’n klein akkedis kom kuier, terwyl ons kleuters die sonskyn geniet het!

Van knip en plak tot verf en skep — ons handjies was besig en ons verbeelding het behoorlik gewerk.

KleuterPret Kreatiwiteit Akkedis Reptiele PretoriaOos

Gelukkige verjaarsdag, Tannie Bella! Ons hoop jou dag is gevul met liefde, laggies en baie bederf! Dankie vir die liefde...
19/08/2026

Gelukkige verjaarsdag, Tannie Bella!

Ons hoop jou dag is gevul met liefde, laggies en baie bederf! Dankie vir die liefde, omgee en warmte wat jy elke dag vir ons kleuters gee.

Mag jou nuwe lewensjaar net mooi dinge inhou!

18/08/2026

Vandag was nóg ’n lekker dag by Ewe Oulik!

Ons kleuters het geleer, gespeel, ontdek en selfs ’n baie spesiale kuiergas gehad — Skillie! 🐢

Groot oë, baie vrae en sommer hope opgewondenheid!
Ons leer die beste wanneer ons self kan ontdek en ervaar.

Reptiele Skillie PretoriaOos KleuterPret VroeëKinderontwikkeling

n Kykie na ons dag by Ewe Oulik!           KleinOntdekkers SpeelEnLeer LeerDeurSpel
17/08/2026

n Kykie na ons dag by Ewe Oulik!

KleinOntdekkers SpeelEnLeer LeerDeurSpel

Address

685 Floris Street
Pretoria
0042

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27721194611

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ewe Oulik Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ewe Oulik Kleuterskool:

Shortcuts

Share