Blink toekoms Akademie

Blink toekoms Akademie Education

✝️✝️
04/04/2026

✝️✝️

Aan al die pappa's daar buite gelukkige Vadersdag💙
15/06/2025

Aan al die pappa's daar buite gelukkige Vadersdag💙

Goeie môre almal,Hierdie seuntjie moet vir 'n dringende oog operasie gaan. Hy is gebore met kolombas in altwee sy oogies...
13/06/2025

Goeie môre almal,

Hierdie seuntjie moet vir 'n dringende oog operasie gaan. Hy is gebore met kolombas in altwee sy oogies, en het ook nou katarakke in sy visuele bane. Dit moet so gou as moontlik verwyder word, want dit beïnvloed sy sig baie.

Ek wil vra as enige iemand asb 'n donasie wil maak, maak nie saak groot of klein nie. Elke bietjie help. Dis net sodat ons die seuntjie kan help. Daar is dokters verslae op aanvraag, asool dokters se voorlopige rekening.

Julle is meer as welkom om sy mamma ook te bel/whatsapp vir enige navrae.

Michelle Oberholzer 0723528332

Baie dankie

14/01/2025

‼️ R E G I S T R A S I E S. V I R 2 0 2 5‼️

✅️Dis nog nie te laat nie daar is nog 'n paar spasies beskikbaar. Maak gou en weet jou plekkie is gehou.

✅️Kontak ons vandag nog 064 286 1925.

‼️Moet nie uit mis nie‼️

25/11/2024

‼️ R E G I S T R A S I E S N O U. O O P. VIR 2 0 2 5 ‼️

📞 064 286 1925
📧 [email protected]

‼️Goeie nuus wat uiteindelik gedeel kan word‼️Vanaf 2025 doen ons hoërskool en laerskool😁🎉Bespreek so gou as moontlik jo...
21/10/2024

‼️Goeie nuus wat uiteindelik gedeel kan word‼️

Vanaf 2025 doen ons hoërskool en laerskool😁🎉

Bespreek so gou as moontlik jou plekkie om teleurstelling te voorkom.🌈

Registrasies oop vir 2025 by Blink toekoms Akademie. Registreer nou spasies is beperk. 🌈🌈
14/10/2024

Registrasies oop vir 2025 by Blink toekoms Akademie. Registreer nou spasies is beperk. 🌈🌈

Baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n fantastiese dag gehad. 🥳🎊🎉
14/10/2024

Baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n fantastiese dag gehad. 🥳🎊🎉

Bye July 💫Hello August💥
01/08/2024

Bye July 💫

Hello August💥

Address

Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27642861925

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blink toekoms Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Blink toekoms Akademie:

Shortcuts

Share

Category