Die MOS Inisiatief

Die MOS Inisiatief Ons is ‘n onafhanklike skolenetwerk wat gehalte en toekomsgerigte Afrikaanse onderwys verskaf.

02/09/2026
02/09/2026

Ja, goeie punte is belangrik.

Maar so ook deursettingsvermoë.
Karakter.
Verantwoordelikheid.
Omgee vir ander.

Onderwys gaan oor meer as akademie alleen. Vind uit wat ons anders doen: https://tinyurl.com/MOSinisiatief

01/09/2026
27/08/2026

Moedertaalonderrig ondersteun beter begrip en sterker leeruitkomste.
Wanneer leerders in hul moedertaal onderrig ontvang, bou dit ’n stewige akademiese grondslag.

Dit bly ’n belangrike faktor in volhoubare onderwys.

🔗Vind meer uit oor hoe ons dit doen: https://tinyurl.com/MOSinisiatief

25/08/2026

Groot dinge gebeur wanneer mense saam bou.

Of jy tyd, vaardighede, ondersteuning of idees het om by te dra, daar is plek vir jou in die MOS-gemeenskap.

👉 https://tinyurl.com/MOSinisiatief

24/08/2026

Net ’n vriendelike herinnering dat MAAK MY ’N MILJOENÊR vanaand om 19:00 op ViaTV, kanaal 147, begin uitsaai! 🎉

VROEËKINDERONTWIKKELINGSONDERWYSERESSluitingsdatum: 08/09/2026As ‘n trotse, gesamentlike inisiatief tussen Die MOS Inisi...
24/08/2026

VROEËKINDERONTWIKKELINGSONDERWYSERES

Sluitingsdatum: 08/09/2026

As ‘n trotse, gesamentlike inisiatief tussen Die MOS Inisiatief en Doxa Deo, is Hartland Akademie op soek na ‘n uitsonderlike vroeëkinderontwikkelingsonderwyseres om ons dinamiese nuwe span te versterk.
Doen aansoek nou:

Die MOS Inisiatief bied opwindende geleenthede vir mense wat 'n verskil wil maak. Vind beskikbare poste en raak deel van ons missie om onderwys te bevorder.

Elke groot droom begin klein. Vanaf die eerste dag in die kleuterklas tot by die matriekafskeid is daar skole binne die ...
20/08/2026

Elke groot droom begin klein.

Vanaf die eerste dag in die kleuterklas tot by die matriekafskeid is daar skole binne die netwerk wat kinders deur elke fase van hul ontwikkeling ondersteun.

Is daar ’n behoefte aan gehalte Afrikaanse onderwys in jou gemeensk...

Address

Brookfield-kantoorblok Noordblok Tweede Vloer, Middelstraat 261, Nieuw Muckleneuk
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die MOS Inisiatief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die MOS Inisiatief:

Shortcuts

Share

Category