Menlopark Krieket

Menlopark Krieket Gespesialiseerde afrigting, geleenthede en ontwikkeling van die individuele krieketspeler.

rain Schools SA20 menlo_1st_xi Die Hoërskool Menlopark
22/09/2026

rain Schools SA20 menlo_1st_xi Die Hoërskool Menlopark

17/09/2026
Krieketuitslae (7 – 12 September)Menlopark o. 14 A teen PBHS o. 14 A Menlo 208/9 (Logan le Roux 53, Kyle Snyman 21) PBHS...
14/09/2026

Krieketuitslae 
(7 – 12 September)

Menlopark o. 14 A teen PBHS o. 14 A 
Menlo 208/9 (Logan le Roux 53, Kyle Snyman 21) 
PBHS 209/6 (Stephen van Rensburg 3/47) 
PBHS wen met 4 paaltjies in die laaste boulbeurt. 

Menlopark o. 15 A teen PBHS o. 15 A 
PBHS 190/6 (LJ Janse van Rensburg 2/29) 
Menlo 191/9 (Dandries Verster 51, LJ Janse van Rensburg 39) 
Menlo wen met 1 paaltjie 

Menlopark o. 15 B teen PBHS o. 15 B 
PBHS 106/6 (Stephan Putter 2/14) 
Menlo 110/3 (Erich Esterhuyse 34, Nicholas le Roux 36*) 
Menlo wen met 7 paaltjies 

Menlopark o. 14 D teen Tyger Valley o. 14 A 
Menlo 128/4 (Tiaan Jansen 38*, Luka Marx-Pienaar 27*) 
Tyger Valley 123/8 (Rianco Jacobs 2/12, David Uys 2/15) 
Menlo wen met 5 lopies 

Menlopark 3de XI teen Affies 3de XI 
Menlo 189 almal uit (LJ Janse van Rensburg 48, Logan Roode 81) 
Affies 190/4  
Affies wen met 6 paaltjies 

Menlopark 2de XI teen Affies 2de XI 
Menlo 163 almal uit (Ben Schomper 44, Dandries Verster 35) 
Affies 164/4 (Corrie Botha 2/51) 
Affies wen met 6 paaltjies  

Menlopark 1ste XI teen PBHS 1ste XI 
PHBS 137 almal uit (Murray Hofmeyr 3/44, Jan-Willem Pienaar 2/14) 
Menlo 141/4 (Monré Koekemoer 54*, Jacques de Villiers 26*) 
Menlo wen met 6 paaltjies  

Baie geluk aan al ons spanne en afrigters.

KRIEKETUITSLAE(24 Augustus - 29 Augustus)Menlopark 5de XI teen Montana 4de XI Montana 153/6 Menlo 156/7 (Wihan Rheeder 3...
02/09/2026

KRIEKETUITSLAE

(24 Augustus - 29 Augustus)

Menlopark 5de XI teen Montana 4de XI
Montana 153/6 
Menlo 156/7 (Wihan Rheeder 30, Werner Potgieter 31*)
Menlo wen met 3 paaltjies

Menlopark o. 14 D teen Curro Hazeldean o. 14 A
Menlo 163/5
Curro 78 almal uit
Menlo wen met 85 lopies

Menlopark o. 14 C teen Affies o. 14 C
Affies 208/3
Menlo 82/9
Affies wen met 126 lopies

Menlopark o. 14 B teen Waterkloof o. 14 B
Waterkloof 160/4 
Menlo 81 almal uit
Waterkloof wen met 79 lopies

Menlopark o. 14 A teen Eldoraigne o. 14 A
Eldoraigne 129 almal uit (Allister Warren 4/29)
Menlo 130/6 (De Villiers Potgieter 61)
Menlo wen met 4 paaltjies

Menlopark o. 15 C teen John Vorster o. 15 B
John Vorster 63/6 (Dylan Davis 3/16)
Menlo 64/4 
Menlo wen met 6 paaltjies

Menlopark o. 15 B teen Eldoraigne o. 15 B
Eldoraigne 86/8 
Menlo 87/2 (Nicholas le Roux 41)
Menlo wen met 8 paaltjies

Menlopark o. 15 A teen Eldoraigne o. 15 A
Eldoraigne 200 almal uit (Dandries Verster 4/37)
Menlo 201/6 (LJ Janse van Rensburg 76, Francois Schutte 46)
Menlo wen met 4 paaltjies

Menlopark 3de XI teen Centurion 2de XI
Menlo 253 almal uit (LJ Janse van Rensburg 54, Logan Roode 49)
Centurion 95 almal uit (Jayden Labuschagne 5/33)
Menlo wen met 158 lopies

Menlopark 2de XI teen Eldoraigne 2de XI
Menlo 350/2 (Anton de Klerk 100*, Corrie Botha 102*)
Eldoraigne 249 almal uit (Anton de Klerk 4/32, Ben Schomper 2/32)
Menlo wen met 101 lopies

Menlopark 1ste XI teen King Edward 1ste XI
Menlo 225/9 (Jan-Willem Pienaar 53, Heinrich Claassen 46)
KES 225/8 (Jovan Hartman 3/41, Wihan Spanneberg 3/40)
Wedstryd eindig gelykop

Baie geluk aan al ons spanne en afrigter.

KRIEKETUITSLAE(17 Augustus - 22 Augustus)Menlopark 5de XI teen Garsfontein 5de XIGarsfontein 127/8Menlo 125/7Garsfontein...
26/08/2026

KRIEKETUITSLAE
(17 Augustus - 22 Augustus)

Menlopark 5de XI teen Garsfontein 5de XI
Garsfontein 127/8
Menlo 125/7
Garsfontein wen met 2 lopies

Menlopark 6de XI teen Sutherland 3de XI
Sutherland 109/9 (Ruan Nieman 5/8)
Menlo 110/0 (Tobie Loots 67)
Menlo wen met 10 paaltjies

Menlopark o. 15 C teen Zwartkop o. 15 B
Menlo 173/5 (CW Frolich 93)
Zwartkop 150 almal uit (Zander Heyl 3/39)
Menlo wen met 23 lopies

Menlopark 1ste XI teen Waterkloof 1ste XI
Menlo 252/9 (Heinrich Claassen 53, Monré Koekemoer 41)
Waterkloof 256/5
Waterkloof wen met 5 paaltjies

Menlopark junior XI-tal teen Midstream 3de XI
Midstream 269/8 (Wilrich Richter 3/35)
Menlo 228 almal uit (Reinhardt Spamers 77)
Midstream wen met 41 lopies

Menlopark 3de XI teen Montana 2de XI
Montana 224 almal uit (Juan Joubert 3/43)
Menlo 166 almal uit
Montana wen met 58 lopies

Menlopark o. 14 A teen Waterkloof o. 14 A
Menlo 210 almal uit (Connor Moat 82, Kayven Hills 63)
Waterkloof 180 almal uit (Kyle Snyman 3/26)
Menlo wen met 30 lopies

Menlopark o. 15 A teen Waterkloof o. 15 A
Menlo 266 almal uit (LJ Janse van Rensburg 87, Dandries Verster 56)
Waterkloof 237/7
Menlo wen met 29 lopies

Menlopark o. 15 B teen Waterkloof o. 15 B
Waterkloof 151/7 
Menlo 154/2 (Reinhardt Spamers 94*)
Menlo wen met 8 paaltjies

Baie geluk aan al ons spelers en afrigter.

Menlo-Krieket Toeruistlae:
21/07/2026

Menlo-Krieket Toeruistlae:

Menlo-Krieket op toer.Baie sterkte aan al die Menlo-krieketspanne met julle toere en die voorbereiding vir die komende s...
30/06/2026

Menlo-Krieket op toer.

Baie sterkte aan al die Menlo-krieketspanne met julle toere en die voorbereiding vir die komende seisoen!
🏏💪

Mag die weke vol goeie spangees, waardevolle lesse en natuurlik hope lopies en paaltjies wees. Dit is op die toerveld waar die fondament vir ’n suksesvolle seisoen gelê word.

Jan-Willem Pienaar is een van 25 krieketspelers uit die Noordelike Streek (Titans, Lions, Easterns, Limpopo en Mpumalang...
07/05/2026

Jan-Willem Pienaar is een van 25 krieketspelers uit die Noordelike Streek (Titans, Lions, Easterns, Limpopo en Mpumalanga) wat na Krieket Suid Afrika se o.17-TAP-streekskamp genooi is. Baie geluk .pienaar.18.

25/02/2026
Krieketuitslae9 - 13 Februarie
18/02/2026

Krieketuitslae

9 - 13 Februarie

Address

412 Atterbury Road
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Menlopark Krieket posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Menlopark Krieket:

Shortcuts

Share

Category