Klankeland Kleuterskool

Klankeland Kleuterskool Klankeland Kleuterskool in Waterkloofrif is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld. Ons kweek nuuskierigheid by kleuters.

Klankeland se personeel is kind-gedrewe en geloofs-gedrewe. Ons skool word weekliks deur 'n maatskappy ontsmet (fogging) en alle speelgoed, tafels, stoele ens. word daagliks skoon gemaak.

Aflos- Onderwyspos21 Julie tot 30 November• Aansoeke sal slegs per e-poshanteer word. Geen oproepe of boodskappe sal oor...
10/04/2026

Aflos- Onderwyspos
21 Julie tot 30 November

• Aansoeke sal slegs per e-pos
hanteer word. Geen oproepe of boodskappe sal oorweeg word nie.

• Ouderdomsgroep: 2-3 jaar

• Maksimum 13 Maatjies, met 'n juffrou en twee assistente.

2026 lekkerte🌈
30/03/2026

2026 lekkerte🌈

'n Paar kosbare oomblike van Kwartaal 1 by Klankeland!🌈
29/03/2026

'n Paar kosbare oomblike van Kwartaal 1 by Klankeland!🌈

📚boekkarakter-pret📚Dankie vir 'n lekker poppekas en boekuitstalling!
06/03/2026

📚boekkarakter-pret📚
Dankie vir 'n lekker poppekas en boekuitstalling!

14/02/2026

💦💕 Valentynsdag Waterpret by Klankeland! 💕💦

Die sluise van die hemel het oopgegaan en ons maatjies het dit behoorlik geniet! 🌧️ Waterpret uit die hemel uit. ❤️💦

Klankeland Konsert2025🍿🎬🍿
22/12/2025

Klankeland Konsert
2025
🍿🎬🍿

K L A N K E L AN D  se Bok-vir-Sport J U F F R O U E N S🏊
22/12/2025

K L A N K E L AN D
se Bok-vir-Sport
J U F F R O U E N S
🏊

🌈🎓ATKV Digi-Voordrag: Uitsonderlike Prestasies by Klankeland 🎓🌈Ons is uiters trots op ons Graad RR-en RRR-kleuters wat v...
21/11/2025

🌈🎓ATKV Digi-Voordrag: Uitsonderlike Prestasies by Klankeland 🎓🌈

Ons is uiters trots op ons Graad RR-en RRR-kleuters wat vanjaar aan die ATKV Digi-Voordrag deelgeneem het. Hulle het in die Graad R & RR-kategorie meegeding en elke deelnemer het voortreflike uitslae behaal.

🏆🥇Ons is verheug om aan te kondig dat Mia, ’n Graad RR-kleuter by Klankeland, aangewys is as die kategorie-WENNER vir Afrikaans Huistaal (Graad RR tot Graad R).🏆🥇

Julle maatjies sit sowaar nuwe klanke in Klankeland se ritme!🤩 KLANKELAND IS TROTS!

klankeland Pret!🌈
14/11/2025

klankeland Pret!🌈

klankeland! JY is 'n lekke plek!
14/11/2025

klankeland! JY is 'n lekke plek!

28/09/2025

Klankeland se korf het gegons van liefde. Oumas en Oupas is die heuning wat ons kleuters se lewens soet maak, die goue draad wat generasies saamsnoer.🐝Dankie aan Bee-Bee die By wat 'n BYE lekker atmosfeer geskep het. 🐝💛

🍄Lente leef by Klankeland-🍄Ons tuin wemel en krioel van al ons vrolike en kleurvolle kuiergaste wat ontwaak het na die W...
01/09/2025

🍄Lente leef by Klankeland-🍄
Ons tuin wemel en krioel van al ons vrolike en kleurvolle kuiergaste wat ontwaak het na die Winter! 🐞🦎🐛🦋🪰🐌🐸🐝

Address

261 Eridanus Waterkloof Ridge
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 07:20 - 14:00
Tuesday 07:20 - 14:00
Wednesday 07:20 - 14:00
Thursday 07:20 - 14:00
Friday 07:20 - 14:00

Telephone

+27828568605

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klankeland Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klankeland Kleuterskool:

Shortcuts

Share