Growing Forward Life Coaching

Growing Forward Life Coaching Studente voel dikwels angstig, moedeloos of glo hulle is “net nie goed genoeg nie”. Dis waar ek help.

Ek ondersteun leerders, tieners en jong volwassenes om Afrikaans te verbeter, slimmer te studeer met regte studiemetodes en loopbaanrigting te kry, sodat hulle beter resultate kan behaal en met selfvertroue en doelgerigtheid hul toekoms kan instap As 'n internasionaal geregistreerde opvoedkundige & beroepsontwikkelingsafrigter glo ek elke leerder verdien duidelikheid, selfvertroue en lewensvaardig

hede — nie net goeie punte op skool nie. As ’n Opvoedkundige- en Loopbaanontwikkelingsafrigter ondersteun ek leerders, tieners en jong volwassenes wat oorweldig voel, sukkel met akademiese prestasie, of onseker is oor hul toekomsrigting. Baie ouers kom na my toe omdat hulle bekommerd en magteloos voel — huiswerk lei tot konflik, Afrikaans-punte daal, selfvertroue is laag en hul kind voel verlore oor wat volgende kom. Deur persoonlike afrigting, Afrikaanse akademiese ondersteuning, doeltreffende studiestrategieë en loopbaanvoorbereidingsleiding help ek studente om:

✔ Hul Afrikaanse begrip en resultate te verbeter
✔ Te leer hoe om slimmer te studeer — nie langer nie
✔ Selfvertroue en motivering te bou
✔ Duidelikheid te kry oor vakkeuses, naskoolse opsies en loopbaanrigtings

My benadering is holisties — nie net ekstra klasse nie, maar die ontwikkeling van die leerder as ’n geheel. Ek fokus op vaardighede, ingesteldheid, struktuur en rigting, sodat groei volhoubaar is, selfs ná eksamens.

🌟 Met Wie Ek Werk

• Ouers wat hul kind akademies én emosioneel wil sien floreer
• Leerders (Graad 1–12) wat sukkel met Afrikaans, motivering of studiestrategieë
• Universiteitstudente wat oorweldig voel of onseker is oor hul toekoms

🌟 Hoe Ek Kan Help

✨ Studentesukses lewensafrigting
✨ Afrikaanse Akademiese Ondersteuning
✨ Loopbaangereedheid & Toekomsbeplanning
✨ Kombinasieprogramme vir langtermyn-groei

Jy hoef dit nie alleen te dra nie. Met die regte ondersteuning kan jou kind verbeter, groei en met selfvertroue na die toekoms kyk.

📩 Stuur gerus ’n boodskap om ’n gratis 15-minute telefoniese gesprek te bespreek — kom ons gesels oor hoe ek jou of jou kind kan ondersteun.

⚒️. Growing Forward en Dare2learndifferentlyNie net harder leer nie. Leer anders. Groei vorentoe.Gebruik die regte geree...
01/09/2026

⚒️. Growing Forward en Dare2learndifferently

Nie net harder leer nie. Leer anders. Groei vorentoe.

Gebruik die regte gereedskap!!Dare2learndifferently Faerie Glen

🚨 JOU KIND LEER… MAAR DIE PUNTE WYS DIT NIE?Dalk is nóg ekstra klasse nie die antwoord nie.🧠 Dalk moet jou kind leer om ...
31/08/2026

🚨 JOU KIND LEER… MAAR DIE PUNTE WYS DIT NIE?

Dalk is nóg ekstra klasse nie die antwoord nie.
🧠 Dalk moet jou kind leer om ANDERS te leer.

Met Dare2Learn Differently fokus ons op:
📚 Afrikaans beter verstaan
💡 Wyer dink
✏️ Vrae slimmer benader
🎯 Beter eksamenvoorbereiding

⭐ Betaal vooraf vir 6 klasse en kry die 7de GRATIS!

Eksamen is om die draai. Nou is die tyd om anders te begin.

📲 Kontak Tanya: 082 941 1414

Hallo Faerie Glen! 💛 Hier is ons!Ons is baie opgewonde om Tanya Gagiano en haar eie Dare2Learn Differently Tutor Sentrum...
27/08/2026

Hallo Faerie Glen! 💛 Hier is ons!

Ons is baie opgewonde om Tanya Gagiano en haar eie Dare2Learn Differently Tutor Sentrum in Faerie Glen, Pretoria bekend te stel.

Want soms kort ’n kind nie nóg werk, nóg oefening of nóg verduidelikings nie. Hulle kort iemand wat hulle kan help om werklik te verstaan.

Met die Thinking Tools Method help Tanya leerders om anders na hul skoolwerk te kyk, met begrip te leer en weer selfvertroue in hul eie vermoë te ontwikkel.

Want wanneer ’n kind met begrip leer, verander alles. 🌱

As jy in Faerie Glen woon en wonder of Dare2Learn Differently jou kind kan help, kontak Tanya gerus. Sy sal graag met jou gesels.

📱 082 941 1414
✉️ [email protected]

Welkom Tanya. Welkom Faerie Glen. 💛
Hier begin iets besonders.

https://www.tanyagagiano.com/studiesentrum

Hallo Faerie Glen! 💛 Hier is ons!

⏰  “Meer ure agter die boeke is nie altyd die antwoord nie. 🧠 Wanneer ’n kind verstaan HOE om te dink, organiseer, ontho...
26/08/2026

⏰ “Meer ure agter die boeke is nie altyd die antwoord nie.

🧠 Wanneer ’n kind verstaan HOE om te dink, organiseer, onthou en leer, begin dinge verander.”

🚨 Jou kind leer HARD… maar die punte verbeter nie?Dalk moet hulle nie méér leer nie — dalk moet hulle leer HÓÉ. 🧠🎯 Bepla...
25/08/2026

🚨 Jou kind leer HARD… maar die punte verbeter nie?

Dalk moet hulle nie méér leer nie — dalk moet hulle leer HÓÉ. 🧠

🎯 Beplan beter. Fokus beter. Onthou meer.

📲 Tanya | 082 941 1414

Jou kind probeer hard… maar die punte vertel ’n ander storie?Meer werk is nie altyd die antwoord nie.🌱 Die régte onderst...
24/08/2026

Jou kind probeer hard… maar die punte vertel ’n ander storie?
Meer werk is nie altyd die antwoord nie.

🌱 Die régte ondersteuning kan alles verander.
📲 Tanya | 082 941 1414

🌱 ’n Rapport vertel jou wat ’n kind behaal het. Dit vertel jou nie waartoe daardie kind in staat is nie.By Growing Forwa...
20/08/2026

🌱 ’n Rapport vertel jou wat ’n kind behaal het. Dit vertel jou nie waartoe daardie kind in staat is nie.
By Growing Forward kyk ons verder as die punt.
💚 Ons kyk na die kind, hul potensiaal én wat hulle nodig het om vorentoe te beweeg.
📍 Faerie Glen, Pretoria
📲 Tanya | 082 941 1414

📚 Kan jou kind lees… maar ’n boek is die LAASTE ding wat hulle kies?Ons maak lees weer PRET! 🧩🎵📖Raaisels • Speletjies • ...
20/08/2026

📚 Kan jou kind lees… maar ’n boek is die LAASTE ding wat hulle kies?

Ons maak lees weer PRET! 🧩🎵📖
Raaisels • Speletjies • Gedigte • Blokraaisels

💚 Nie net leer om te lees nie — leer om LIEF te wees vir lees.

🌱 Graad 3–7
📲 Tanya | 082 941 1414

🧠 Jou kind leer hard… maar weet hulle HÓÉ om te leer?Meer ure agter die boeke beteken nie altyd beter resultate nie.Met ...
19/08/2026

🧠 Jou kind leer hard… maar weet hulle HÓÉ om te leer?

Meer ure agter die boeke beteken nie altyd beter resultate nie.
Met Studiemetodes & Thinking Tools leer kinders praktiese strategieë om beter te beplan, konsentreer, verstaan, onthou en probleme op te los.

🌱 Leer slimmer. Werk meer onafhanklik. Bou selfvertroue.
📍 Growing Forward | Faerie Glen
📲 Tanya | 082 941 1414

🚨 Hard leer beteken nie altyd SLIM leer nie!Leer jou kind HÓÉ om te leer — ’n vaardigheid wat hulle vir altyd saamneem. ...
18/08/2026

🚨 Hard leer beteken nie altyd SLIM leer nie!

Leer jou kind HÓÉ om te leer — ’n vaardigheid wat hulle vir altyd saamneem. 🧠🌱

📲 Tanya | 082 941 1414

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Growing Forward Life Coaching posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Growing Forward Life Coaching:

Shortcuts

Share