02/08/2019
Goeie more, hierdie sentrum is 'n twee-talige sentrum wat tutor klasse aanbied vanaf Gr R tot Gr 7. U is welkom om vanaf 1 September ons sentrum te besoek by Herleweingsentrum. - skakel my asb. net sodat ek met die hekwag kan reel. Daar sal ook ekstra klasse vir nie sentrum leerders aangebied word vanaf Gr 1 - 7.