26/02/2025
Aandag alle oud-wonniedramaleerders!!
Dit is amper weer tyd vir ons oudleerderproduksie.
Ons eerste repetisie is om die draai.
As jy belangstel om deel te wees van die jaar se oudwonnieproduksie, stuur vir ons jou e-pos adres sodat ons vir jou al die inligting kan stuur.
[email protected]
076 906 1232
Ons is baie opgewonde om van julle te hoor.
Drama groete,
Die wonniedramaspan.