World Harvest Bible Institute
WHBI offers programs and hands-on experiences in ministry as well as other professions that help students live out their calling from God. Afrikaans/ English
Enroll now and take your calling to the next Level.
🔥Equip,
🔥Empower,
🔥Evangelize
Enroll Today and turn your Calling into Action.
[email protected]
29/05/2026
Hierdie Kragtige Afrikaans of Engelse Kursus is nie net vir Voornemende Predikers nie! Die Kursus is geskryf om elke Student toe te rus met Goddelike Woord Kennis.
By voltooing van hierdie Kursus, maak dit jou nie 'n Pastoor nie maar 'n Afgestudeerde Pastorale Student. Die Kennis is belangrik in jou Daaglikse Wandeling met die Here, dit help jou om 'n ondersteunende rol te speel in jou plaaslike Gemeente en vir die wat God se Roeping ervaar - kan jy by JCGAF aansoek doen vir Ordening status by voltooing van hierdie Pastorale Kursus!
Die mens is soekend na Waarheid - Hierdie Kursus is reeds vanaf 1996 ontwikkel!
Kennis is Mag! En met die ondersteuing van ons Personeel kan jy absoluut in 'n "Powerhouse" vir God getransformeer word!
Doen vandag nog navraag by Wattsapp 081 856 9767
28/05/2026
Here at World Harvest Bible institute you don't need to Enroll to become any of the 5 fold Ministry's, you can simply Enroll just for Bible Knowledge, to Discover God in a deeper way and to grow in your walk.
Make contact with us today and start this year with God and pursue Him in a deeper way.
For more information email us on:
[email protected]
Put your Calling into Action.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Roodepoort