Menlobond

Menlobond Menlobond is Die Hoรซrskool Menlopark se amptelike Alumni-vereniging https://www.facebook.com/AbsolutMenlo/

Volg gerus ook die skool se Facebook-blad, Die Hoรซrskool Menlopark, vir al die jongste Menlo-nuus.

๐—›๐—”๐—ฅ๐——๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ฃ ๐— ๐—˜๐—ง ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง!Op 24 Oktober neem ons Menlo-onderwysers aan die Aquelle Jacaranda City Marathon Challenge deel om gel...
08/09/2026

๐—›๐—”๐—ฅ๐——๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ฃ ๐— ๐—˜๐—ง ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง!

Op 24 Oktober neem ons Menlo-onderwysers aan die Aquelle Jacaranda City Marathon Challenge deel om geld in te samel vir die Menlo-Omgeefonds, wat Parkies in nood ondersteun. Hulle gee die energie op die pad โ€” kom ons staan bankvas agter hulle! Die Menlobond fasiliteer hierdie projek met trots.

HOE JY KAN HELP:
โ€ข Elke R100 help: Enige bydrae, groot of klein, maak 'n groot verskil.
โ€ข Artikel 18A-kwitansie: Beskikbaar vir skenkings van R2 500+.
โ€ข Verwysing: Gebruik RUN_Voorletter_Van (bv. RUN J Smit).

๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰ ๐—ž๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—บ โ€˜๐—ป ๐—ฑ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ: https://pay.yoco.com/menlobond-npc

NAVRAE:
โ€ข 18A-kwitansies: [email protected]
โ€ข Algemeen: Anastasia Conradie ([email protected])

Klink hier vir meer inligting: https://drive.google.com/file/d/1l5Tyo9F1L94pgISoIcoCZtFkFz3LKNCo/view

๐Ÿ—จ Versprei asseblief die nuus onder julle klasmaats, familie, kollegaโ€™s en vriende. Kom ons wys vir die Menlo-onnies en skool die krag van die oud-Parkie-gemeenskap!

๐—”๐—Ÿ๐—ง๐—จ๐—ฆ ๐—˜๐—ก ๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜๐—ฆ ๐—ข๐—ฃ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ฆ๐—œ๐—ข๐—ก๐—”๐—Ÿ๐—˜ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—›๐—ข๐—ข๐—š ๐ŸŽถOud-Parkie, Atterbury Trust-alumnus en meganiese ingenieur Altus Bisschoff (2...
07/09/2026

๐—”๐—Ÿ๐—ง๐—จ๐—ฆ ๐—˜๐—ก ๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜๐—ฆ ๐—ข๐—ฃ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ฆ๐—œ๐—ข๐—ก๐—”๐—Ÿ๐—˜ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—›๐—ข๐—ข๐—š ๐ŸŽถ

Oud-Parkie, Atterbury Trust-alumnus en meganiese ingenieur Altus Bisschoff (2014) het โ€™n visie en โ€™n droom gehad: om โ€™n unieke sรชr-kompetisie te skep wat mense en stemme bymekaarbring. Sรณ het die Atterbury Acapella-kompetisie ontstaan. Hierdie kompetisie het gegroei tot โ€™n jaarlikse instelling met belangstelling van regoor die land.

En vanjaar is daar โ€™n ekstra groot rede vir Parkie-trots: oud-Parkies is deel van die verskillende deelnemende groepe!

Dannhauser van der Merwe (2023), Wihan Vermeulen (2025) en Rudolph Jordaan (2024) verteenwoordig US, terwyl Tivann Bezuidenhout (2024), Ewald Meyer (2024), Andru Keun (2025), Alexander Pakendorf (2025), Andries Beyers (2025), David Kunzman (2025), Jessie Pretorius (2025), Anje van Papendorp (2024) en Janus de Villiers (2025) deel is van UP se groepe. Lamari Wagener (2023) verteenwoordig die NWU met trots.

Sterkte aan Altus, sy mede oud-Parkies en al die deelnemers! ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

๐—ข๐—จ๐——-๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜ ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ข๐—˜๐—ž๐——๐—”๐—š ๐ŸŽ“Die Menlobond nooi ons 5-jaar-reรผniegroepe (1971โ€ข1981โ€ข1991โ€ข2001โ€ข2011โ€ข2021) asook enige nostalgiese...
31/08/2026

๐—ข๐—จ๐——-๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ž๐—œ๐—˜ ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ข๐—˜๐—ž๐——๐—”๐—š ๐ŸŽ“

Die Menlobond nooi ons 5-jaar-reรผniegroepe (1971โ€ข1981โ€ข1991โ€ข2001โ€ข2011โ€ข2021) asook enige nostalgiese oud-Parkies uit na 'n AMFI-OPENING saam met die skool.

Kom beleef weer die Menlo-gees en geniet 'n verversing saam met ons nรก die tyd.

๐Ÿ“† 18 September 2026
โฐ 07:15 vir 07:30 tot 08:30
๐Ÿ‘” Drag: deftig informeel
๐Ÿ’ต Koste: R80 per persoon

Klik op die link om jou plek te bespreek!
https://menlobond.co.za/produk/oud-parkie-besoekdag-18-sep/

Sien jou daar!๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

REรœNIE 1986 ๐ŸŽ“Die Matriekgroep van 1986 het die afgelope naweek weer by Menlopark kom kuier en behoorlik herinneringe gem...
24/08/2026

REรœNIE 1986 ๐ŸŽ“

Die Matriekgroep van 1986 het die afgelope naweek weer by Menlopark kom kuier en behoorlik herinneringe gemaak!

Vrydag het die groep die skool besoek, waar hul voormalige hoofseun, Justus Stals, die skool namens die groep toegespreek het.

Die reรผnienaweek het gesorg vir baie aksie met gholf, padel en rugby, en oud-Parkies het van elke uithoek van die planeet gereis om deel te wees van hierdie besondere geleentheid. ๐ŸŒ

Dit was ook spesiaal om drie oud-onderwysers weer daar te hรช: Me. Thea Jacobs, Me. Lauren Schulze-Hulbe en Me. Elizabeth Grebe. ๐Ÿ

MENLOVARIA ๐ŸŽถ๐ŸŽจ๐ŸŽญSluit volgende week by ons aan vir hope kultuurpret, kreatiwiteit en Menlo-gees! Van musiek, harevleg en k...
21/08/2026

MENLOVARIA ๐ŸŽถ๐ŸŽจ๐ŸŽญ

Sluit volgende week by ons aan vir hope kultuurpret, kreatiwiteit en Menlo-gees!

Van musiek, harevleg en koekbak tot rokkies maak en potjiekos โ€“ Menlovaria is โ€™n viering van talent, kreatiwiteit en alles wat kultuur lekker maak!

Oud-Parkies, ons wil van julle hoor! ๐Ÿ‘‡

Wat onthou jy die meeste van Menlovaria uit jou skooldae? Deel jou gunsteling Menlovaria-herinnering en foto's in die kommentaar! ๐Ÿ’ญ๐Ÿ’™

LUCKY ALICEA ๐Ÿฅ–Ons Oud-Parkies is op soveel verskeie velde voorlopers en skrik nie vir uitdagings nie. Een so โ€˜n oud-Park...
07/08/2026

LUCKY ALICEA ๐Ÿฅ–

Ons Oud-Parkies is op soveel verskeie velde voorlopers en skrik nie vir uitdagings nie. Een so โ€˜n oud-Parkie is Alicea Malan (โ€™03).

Sy is die stigter van die bekende Lucky Bread Co. Van Menlo tot 'n suksesvolle kulinรชre onderneming โ€“ baie geluk aan ons oud-Parkie met die welverdiende erkenning in BusinessTech.

Ons is ongelooflik trots op jou en Lucky Bread! ๐Ÿ€

Die skakel na die artikel is op ons story.

AIDEN SKITTER BY STATEBONDSPELE ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆOns is ongelooflik trots op oud-Parkie, Aiden Smith (โ€™22), wat 'n uitstekende vierde p...
03/08/2026

AIDEN SKITTER BY STATEBONDSPELE ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Ons is ongelooflik trots op oud-Parkie, Aiden Smith (โ€™22), wat 'n uitstekende vierde plek in die mansgewigstootfinaal by die Statebondspele behaal het.

Met 'n beste afstand van 20,31 m het die Afrika-kampioen hom uitstekend van sy taak gekwyt teen 'n wรชreldklas veld. Sy vertoning bevestig opnuut sy plek onder Afrika se voorste gewigstoters en getuig van deursettingsvermoรซ, toewyding en internasionale gehalte.

Baie geluk, Aiden! Ons is ongelooflik trots op jou. ๐Ÿ†

RUGBY TEEN DR. EG JANSEN ๐Ÿ‰Ons sien uit na ONS LAASTE TUISWEDSTRYD van die seisoen teen DR. EG JANSEN! Kom ondersteun die...
31/07/2026

RUGBY TEEN DR. EG JANSEN ๐Ÿ‰

Ons sien uit na ONS LAASTE TUISWEDSTRYD van die seisoen teen DR. EG JANSEN!

Kom ondersteun die manne agter die pale vir die laaste keer hierdie jaar!

Sien jou daar! ๐Ÿ“๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

NUWE OLD SCHOOL-VOORRAAD! ๐Ÿ‰Maak doodseker om hierdie Saterdag, 25 Julie, tussen 08:30 en 11:00 by die Menlobond-stalletj...
21/07/2026

NUWE OLD SCHOOL-VOORRAAD! ๐Ÿ‰

Maak doodseker om hierdie Saterdag, 25 Julie, tussen 08:30 en 11:00 by die Menlobond-stalletjie te wees om jou eie Menlobond Old School-trui te kry๐Ÿ”ฅ

Daar is beperkte voorraad, so wees vroeg โ€” eerste daar, eerste bedien!

Ons sien jou daar! ๐Ÿ‘Š

WHATSAPP COMMUNITY ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑOns nooi jou graag uit om by die Menlobond Gemeenskap op WhatsApp aan te sluit!Wat is die Menlobond...
07/07/2026

WHATSAPP COMMUNITY ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฑ

Ons nooi jou graag uit om by die Menlobond Gemeenskap op WhatsApp aan te sluit!

Wat is die Menlobond Gemeenskap?

โ€ข Dit is nie 'n plaasvervanger vir jou bestaande WhatsApp matriekjaargroep nie.

โ€ข Jou huidige WhatsApp matriekjaargroep bly presies soos hy is.

โ€ข Die Menlobond Gemeenskap is bloot 'n sentrale plek waar belangrike Menlobond-kommunikasie, reรผnies, geleenthede, skoolnuus en ander aankondigings met oud-Parkies gedeel sal word.

Sodra jy die Menlobond Gemeenskap gejoin het, selekteer asseblief jou spesiefieke jaargroep en join daardie groep binne die Community, wat dit maklik maak om kommunikasie volgens jaargroepe te organiseer.

โฑ๏ธ Dit neem minder as 30 sekondes om aan te sluit.

๐Ÿ‘‰ Klik eenvoudig op hierdie skakel:

https://chat.whatsapp.com/LE11i9K2LiJ33qgdHD2yJC?s=cl&p=a&ilr=1

Enige navrae kan aan [email protected] gerig word.

Address

412 Atterbury Road
Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00

Telephone

+27123617738

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Menlobond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Menlobond:

Shortcuts

Share