07/11/2023
Dis weer tyd vir die pretste pretaand in die jaar! Paddanag in Pretoria gebeur begin Desemer! Moet dit gladnie mis nie β dit gebeur net een nag in n hele jaar.
Kry jou kaartjies hier!
https://www.quicket.co.za/events/238553-paddanag-in-pretoria-2023/