30/09/2024
Vakansieklub
23 - 30 September 2024
Die kinders se prettige aktiwiteite wat hul gedurende die vakansie gemaak het.
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Juffrou Marié se Naskool, School, Pretoria.
30/09/2024
Vakansieklub
23 - 30 September 2024
Die kinders se prettige aktiwiteite wat hul gedurende die vakansie gemaak het.
08/07/2024
Vakansieklub se laaste dag het die maats suigstokkie spinnekoppe gemaak.
8-7-2024
05/07/2024
Week 3: Dag 5
So het die vakansieklub maats die week afgesluit deur wolmannetjies te maak✴️
04/07/2024
Week 3: Dag 4
Die maats by die vakansieklub vandag het lekker borrelverf gedoen 🥰
04/07/2024
Week 3: dag 3, die maatjies geniet dit om te bak en brou en hulle het ñ Aartappel nessie gemaak.
04/07/2024
Vakansieklub pret
Week 3: dag 2 het die maats ñ fotorame gemaak met skulpies.
04/07/2024
Week 2 se maatjies se laaste dag aktiwiteit, hulle het klei gebruik vir ñ ornament en ñ blikkie versier om vir hulle ñ skryfbehoeftehouer gemaak 🥰
28-6-2024
01/07/2024
Week 3: Vakansieklub maatjies aktiwiteit.
Dag 1: Die maats het vandag lekker Mariebolletjies gemaak.
27/06/2024
Die vakansieklub maats het vandag die mooiste canvases gemaak en dit so baie geniet🌻
27-06-2024
26/06/2024
Vandag by die vakansieklub het die maats hul eie meesterstuk gemaak.
Maskeerband kuns
26-06-2024
25/06/2024
So soet soos stroop:
Vakansieklub maats het vandag cupcakes versier en dit so baie geniet.🧁
25-06-2024
24/06/2024
Ons vakansieklub maats het vandag skadu tekeninge met figure gedoen, dit was baie pret! 24-06-2024