Juffrou.info

Juffrou.info

Share

Opleiding deur kundiges vir onnies en ouers! Fokus op babas tot graad 3. (Deel van Oasis Club)

Kreatiwiteit kort kursus – Juffrou.info 16/08/2024

Kreatiwiteit in die klaskamer en by die huis. Ons kursus is ideaal vir onnies en ouers!

Kreatiwiteit kort kursus – Juffrou.info Kreatiewe aktiwiteite. Hoe bied ek dit aan? Hoe keer ek dat ons produkte maak? Ons gee hope idees en raad wat fokus op die belangrike deel van jou dag EN jy ontvang β€˜n handige boekie wat al die apparaat wat jy kan versamel en inspan lys.

Lusmaker 17/07/2024

Die fondasie van konkreet leer. Kyk saam na ons lusmaker hier :

Lusmaker Kyk saam na die lusmaker vir ons kursus Die Fondasie van Konkreet leer.

29/04/2024

Ons splinternuwe aanlyn kursus fokus op graad 1 ouers :

Is huiswerk elke middag 'n veldslag?
Sukkel jy ure om jou kind te motiveer?
Voel dit nimmereindigend?
Ons het raad! Ons kan nie jou kind se huiswerk minder maak nie (al d**k ons huiswerk in graad 1 is 'n euwel!). Maar ons kan jou bystaat met raad en 'n strategie.

Ons fokus op die bemagtiging van ouers en wil jou leer hoe om huiswerk met jou kind aan te pak op so 'n manier dat dit weer pret raak. (D**k jy nie dis moontlik nie? Dit is!)

Ons wys jou hoe om aktiwiteite konkreet en deur beweging aan te pak - ja, selfs spelwoorde!

Bespreek nou vir hierdie kursus en verander julle lewe!

Die kursus sal op Saterdag 18 Mei 2024 beskikbaar wees.

Bespreek jou plek hier op ons winkel.
Gaan nou na www.juffrou.info en registreer jou profiel daar (met dieselfde eposadres as wat jy hier in die winkel gebruik het).
Sit terug en wag vir jou epos wat bevestig jy het toegang tot die kursus. (Onthou moenie voor 18 Mei begin wag nie!)
Jy kan enige tyd kyk, dis aanlyn en vir 6 maande beskikbaar.

Loer hier : https://oasiswinkel.co.za/products/My-graad-1-kind-haat-huiswerk-ons-het-raad-p653122507

21/11/2023

Is jy lus om jou kennis te verbreed oor Desember? Begin die nuwe jaar met 5 sertifikate van deelname!

Woon by per onderwerp. (Koste is goedkoper as jy al 5 gelyk bespreek en betaal.)

Let wel : Die onderwerpe word vooraf opgeneem en is op ons portaal www.juffrou.info te vind. Jy het 6 maande tyd om die kursus te doen. Maak seker jy het genoeg data om die videos te kyk.

Registreer jou eie profiel op www.juffrou.info as jy nog nie een het nie.

Die onderwerpe is op 17 Desember gereed. (Bespreek teen die afslagprys voor 10 Desember.)

Somer seminaar 1 : Wiskunde en taalontwikkeling in die baba en peuterklas.

Somer seminaar 2 : Potjie afrigting.

Somer seminaar 3 : Hoe hou ek ouers gelukkig (wat aandring op werkskaarte) en werk konkreet?

Somer seminaar 4 : Die oorskakeling van die ELDAS na KABV.

Somer seminaar 5 : Moeilike kollegas, moeilike ouers, moeilike skoolbestuur! Raad om jou man te staan, raad om situasies te ontlont en te hanteer.

Die seminare sal op 17 Desember gereed wees om te begin kyk - waarna jy 6 maande toegang sal kry.

Almal sluit 'n bywoning sertifikaat in.

Aangebied in Afrikaans.

Bespreek jou plek hier : https://oasiswinkel.co.za/products/Somer-seminare-p605290692

27/09/2023

Hierdie kursus word aangebied deur Carlien Potgieter verbonde aan Teropo Town and Regional planners. Die fokus is op Gauteng aangesien dit is waar Carlien werksaam is. Die basiese proses is egter van toepassing op al die provinsies.

Wat is die doel van die sessie?

Soos altyd wil ons jou, as skoolhoof, bemagtig! As mens nie weet nie, word jy so maklik om die bos gelei en betaal jy dikwels baie duur skoolgeld. Nie net in geld nie, maar ook in tyd en frustrasie.

Ons wil dus die proses vir jou verduidelik sodat jy weet wat om te vra en waarvoor om uit te kyk. Die hersonering / gebruikstoestemming van 'n perseel is dikwels die enkel grootste struikelblok in die registrasie proses.

Ons wil dit vir jou makliker maak!

Ons sien uit daarna om jou te bemagtig en om die registrasiepad saam met jou te kan stap.

Bespreek jou plek hier
https://oasiswinkel.co.za/products/Stads-en-streeksbeplanning-vir-die-kleuterskool-p590943754

22/09/2023

PRE-REGISTER NOW AND PAY R250 FOR THE COURSE IF YOU REGISTER AND PAY BEFORE 30 SEPTEMBER. COST WILL BE R550 FROM 1 OCTOBER 2023.

This course will be available on 4 October 2023 from 10h00.

(This English course is a combination of our Afrikaans courses "Die babaklas werkswinkel" and "Lesbeplanning sonder trane Babas")

Do you have babies between birth and 18 months in your classroom? Are you a teacher or assistant in the baby classroom?

Then this training is for you.

What will we be looking at?
πŸ„ The daily program - how on earth do I get anything done with 5 babies in my care!
πŸ„ Activity ideas that is age appropriate.
πŸ„ Stimulation of the baby - the environment and the teacher.
πŸ„ Routine periods and the baby class - feeding, sleeping and nappy changes.
πŸ„ The development of the baby.
πŸ„ The report or feedback to the parents.

🍭 This course is online (on our platform www.juffrou.info)
🍭 Receive a certificate after attendance.
🍭 Watch in your own time on your own device.

Terms and conditions :
🧁 You have 6 months to complete the course.
🧁 You can watch on your phone but a screen on a computer is better.
🧁 You need stable internet at a reasonable speed to watch the videos.
🧁 You need an email address to sign up with.
🧁 You need to know how to use a system where you sign in to view materials (like the banking app or your email).

Book your spot here
https://oasiswinkel.co.za/products/Baby-class-training-p588199987

Baby class training 18/09/2023

Slinternuut : Ons Engelse baba klas opleiding.
Loer gerus hier :

Baby class training PRE-REGISTER NOW AND PAY R250 FOR THE COURSE IF YOU REGISTER AND PAY BEFORE 30 SEPTEMBER. COST WILL BE R550 FROM 1 OCTOBER 2023. This course will be available on 4 October 2023 from 10h00. Do you have babies between birth and 18 months in your classroom? Are you a teacher or assistant in the baby cl...

14/09/2023

Kom leer saam oor jou baba klas.

Ons gaan na die volgende aspekte kyk :

Die ELDAS en die baba klas
Lesse vir babas (riglyne vir juffrou en mamma)
Wat moet jou verwagting wees
Apparaat in die baba klas
Sinvolle stimulasie
Fokus op die kind en nie die inhoud nie
Kreatiewe werkies vir babas
Aangebied via videos op ons leerportaal.

Ingesluit is bywoning en 'n sertifikaat.

Loer gerus hier : https://oasiswinkel.co.za/products/Die-baba-klas-werkswinkel-p389978352

Die kind in graad RR – Juffrou.info 13/09/2023

Die kind in graad pre-R is 'n kursus vir 'n juffrou soos jy! Ons fokus op die maats tussen 4 en 5 jaar oud. Dis aanlyn! Kyk in jou eie tyd, en kry steeds jou sertifikaat.

Jy sal nie spyt wees nie, skryf sommer nou in :

Die kind in graad RR – Juffrou.info In hierdie seminaar gaan ons fokus op die kind in graad pre-R (graad RR). Wat is die uitkomste? Hoe moet die dagprogram lyk? Hoe stem graad pre-R en R ooreen? Waar lΓͺ die verskille? Ons nooi al ons graad pre-R juffrouens om in te skakel vir die inleidende seminaar om die graad pre-R jaar te…

Die aanbied van jou tema in die klas. – Juffrou.info 18/08/2023

Skryf nou in vir ons kursus wat handel oor die aanbied van die tema in jou klaskamer. Aangebied deur Sophie Breytenbach.
R95/kursus
Aanlyn, opgeneem, kyk enige tyd.
Sluit sertifikaat in.
Bespreek jou plek hier

Die aanbied van jou tema in die klas. – Juffrou.info Die tema en roetine periodes in my klas. Ons gee raad en idees, ons gaan β€˜n hele paar temas demonstreer en jy ontvang β€˜n nuttige handleiding wat die tema in konteks aanspreek. Boonop gee ons vir jou β€˜n handige afmerklys om seker te maak julle skool se toilette is in orde.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Meerkat Road, Plot 232
Pretoria
0036

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00