Dinky Dots Kleuterskool

Dinky Dots Kleuterskool Ons ontwikkel emosioneel intelligente kinders deur spel en gee jou kind ʼn voorsprong in die lewe.

Tema van die week ☀️☔️
16/09/2026

Tema van die week ☀️☔️

🌈 Elke dag is gevul met speel, leer en baie liefde! 💕🛝
16/09/2026

🌈 Elke dag is gevul met speel, leer en baie liefde! 💕🛝

Solidariteit Helpende Hand Pretoria-Oos Streek, saam met Braaf en ’n spesiale polisieman, het verlede week by Dinky Dots...
16/09/2026

Solidariteit Helpende Hand Pretoria-Oos Streek, saam met Braaf en ’n spesiale polisieman, het verlede week by Dinky Dots kom kuier! 🐻👮‍♂️💙

Braaf het ons maatjies geleer hoe belangrik dit is om mekaar te help, te ondersteun en te troos — want ons almal het soms moeilike dae. 🤗❤️

Ons spesiale polisieman het ons maatjies kom vertel hoe belangrik dit is om eerlik te wees en altyd die regte ding te doen. 👮‍♂️⭐

Baie dankie vir julle tyd, liefde en die waardevolle boodskappe wat julle met ons kleingoed gedeel het! 🌈💛

🌸🎨 Lente is hier!🌼🌈Ons het Lentedag gevier met ’n bietjie Colour Fest! 💕💛💚💙 Ons maatjies het heerlik gespeel, gelag en n...
01/09/2026

🌸🎨 Lente is hier!🌼🌈

Ons het Lentedag gevier met ’n bietjie Colour Fest! 💕💛💚💙 Ons maatjies het heerlik gespeel, gelag en natuurlik behoorlik kleurvol geword! 🌈✨

Wat ’n vrolike dag vol pret en kleur! 🥰🌸

Die winter is verby en die lente het uiteindelik aangebreek! ☀️🌱🌷Die son skyn, die blommetjies begin blom en oral is daa...
31/08/2026

Die winter is verby en die lente het uiteindelik aangebreek! ☀️🌱🌷
Die son skyn, die blommetjies begin blom en oral is daar nuwe lewe en kleur. 💕🦋🌈
Welkom, lente! 🌸☀️ Ons is reg vir ’n seisoen vol sonskyn, pret en mooi herinneringe! 🌻💛

♻️🌎 KLEIN HANDJIES, GROOT VERSKIL!🌎♻️Ons maatjies het hierdie week alles geleer oor herwinning en hoe ons elke dag ’n kl...
31/08/2026

♻️🌎 KLEIN HANDJIES, GROOT VERSKIL!🌎♻️

Ons maatjies het hierdie week alles geleer oor herwinning en hoe ons elke dag ’n klein verskil kan maak om ons planeet te help. 💚🌱

Om die tema nóg lekkerder te maak, het ons maatjies hul kreatiwiteit laat vlamvat en spesiale uitrustings en bykomstighede uit herwinbare materiale gemaak! 👗🧢📰🥤✨

Ons is só trots op al die kreatiewe idees en moeite! 😍👏

Want elke klein aksie tel!🌍💚♻️

Tema van die week 💨🌎
19/08/2026

Tema van die week 💨🌎

Klein entrepreneurs, groot drome! 💰✨🛍️ Ons Gr RR-maatjies het hul eie winkeltjies gehad en sommer baie pret gehad terwyl...
19/08/2026

Klein entrepreneurs, groot drome! 💰✨🛍️ Ons Gr RR-maatjies het hul eie winkeltjies gehad en sommer baie pret gehad terwyl hulle geleer het van koop, verkoop en geld maak! 🥰💵

Tema van die week 🛍️🛒
13/08/2026

Tema van die week 🛍️🛒

Address

Pauline Spruijt 365
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dinky Dots Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Dinky Dots Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category