17/09/2024
Elarduspark,Moreletta,Waterkloof area,Rietvalleirand.
Limitless Tutoring glo stadige vordering is beter as geen vordering. Kontak my gerus vir studiehulp.
17/09/2024
Elarduspark,Moreletta,Waterkloof area,Rietvalleirand.
Alle Homeschoolers!!
Eks n voltydse Tutor met n Onderwys-kwalifikasie.Eienaar van Limitless Tutor dienste!Kontak my gerus ek help graag!!
Eks opsoek na studente wat Wetenskap kan tutor vir gr 8-12 in die middae.Kontak my asb by Annelie 082 554 2404.
20/10/2022
😊😊
11/05/2022
😊
03/04/2022
😊Rietvalleirand/Elarduspark area
19/01/2022
Ons begin al vroeg met ekstra klasse😊.Vier oulike tutors wat hard gaan werk saam my.Kontak my gerus as jou kind ekstra hulp nodig het😉
21/10/2021
Tutor klasse vir Hoër en Laerskool kinders.
Eksamen is om die draai.
Kontak my gerus:
Annelie
082 554 2404
10/10/2021
Altyd lekker as ons goeie resultate en terugvoering kry Limitless Tutor Services .🙌😊n Graad 10 leerling..
01/09/2021
Nuwe seisoen nuwe mooi dinge!
20/05/2021
Kontak my gerus vir een-tot-een tutor klasse. Ek help met alle vakke in die Laerskool. Ek tutor in groepe ook van so 6 maksimum kinders, indien u kind verkies om in 'n groep te wees. Tutor is meer as net 'n werk vir my, dis my roeping en my passie. Eks voltyds ook 'n onderwyseres by Rietvlei Akademie wat met ADD en ADHD kinders werk.
Eks 'n ma van twee pragtige kinders, 'n seun in Graad 7 en 'n dogter in graad 5. Ek tutor in die gerief van my eie huis, in Clearwater Flyfish Estate.