Ida Wiskunde en Berading

Ida Wiskunde en Berading 'n Bemagtigingsentrum vanaf swangerskap tot u kind die skool verlaat.

Dit sluit in:
- Wiskunde
- Lees
- Spel
- Emosionele intelligensie
- Skoolgereedmaking
-Swangerskapkursus

Kom leer saam...
30/03/2024

Kom leer saam...

πŸ“š Ontdek 'n opwindende leeravontuur saam met jou Gr. 4 kind! 🌟 Ons bied 'n unieke kursus vir ma's en hul kinders om saam...
10/01/2024

πŸ“š Ontdek 'n opwindende leeravontuur saam met jou Gr. 4 kind! 🌟 Ons bied 'n unieke kursus vir ma's en hul kinders om saam te groei en te leer. πŸ€“ Kom sluit aan en ontdek die vreugde van saamstudering! πŸš€ πŸ“–πŸ’‘

vir meer inligting - https://www.idaweb.co.za/

Nog net plek vir 2 ouerpare beskikbaar...!!
07/07/2023

Nog net plek vir 2 ouerpare beskikbaar...!!

Ons kan jou kind help - Hier by Ida Wiskunde en Berading is die leerders altyd die kern van wat ons doen. Die holistiese...
15/02/2023

Ons kan jou kind help - Hier by Ida Wiskunde en Berading is die leerders altyd die kern van wat ons doen. Die holistiese benadering waarmee ons jou kind help om Taal en Wiskunde probleme aan te pak, is ons wenresep.

vir meer inligting - https://www.idaweb.co.za/

Maak vroegtydig 'n afspraak om gereed te wees vir Junie  , Zoom of in persoon. - Kontak Ida - 082 563 4449
13/02/2023

Maak vroegtydig 'n afspraak om gereed te wees vir Junie , Zoom of in persoon. - Kontak Ida - 082 563 4449

Ouer & kind studie kursus - 18 Februarie 2023 - Kontak Ida 082 563 4449Bespreek voor 16 Februarie!
07/02/2023

Ouer & kind studie kursus - 18 Februarie 2023 - Kontak Ida 082 563 4449

Bespreek voor 16 Februarie!

Ek sien uit om jou te bemagtig!! Kom leer saam:)
22/10/2022

Ek sien uit om jou te bemagtig!! Kom leer saam:)

11/04/2022

Dit is amper tyd vir die Junie WISKUNDE Eksamen! Kontak ons gerus om meer te hoor oor ons Zoom sessies!

06/04/2022

Dit is amper tyd vir die Junie Eksamen! Kontak ons gerus om meer te hoor oor ons Zoom sessies!

Address

821 Oudtshoorn Street, Wingate Park
Pretoria

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00

Telephone

+27825634449

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ida Wiskunde en Berading posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ida Wiskunde en Berading:

Shortcuts

Share