Monna Naskool

Monna Naskool Naskoolsentrum in Elarduspark vir graad 1-7 leerders. 'n Klein naskool wat fokus op individuele aandag. Hulp met huiswerk, take en toets/eksamen voorbereiding.

Gebalanseerde etes word voorsien. Vervoer na en van buitemuurse aktiwiteite in Elarduspark.

2023 is hier en daar is nog 3 spasies oop in ons naskool! Skryf jou kind in en kry Januarie gratis! Kontak ons gerus vir...
10/01/2023

2023 is hier en daar is nog 3 spasies oop in ons naskool!

Skryf jou kind in en kry Januarie gratis!

Kontak ons gerus vir meer inligting:
- 061 483 9750
- 081 486 4644

Baie geluk met jou verjaarsdag Danica!
04/03/2021

Baie geluk met jou verjaarsdag Danica!

Baie geluk met jou verjaarsdag gister Mia!
08/02/2021

Baie geluk met jou verjaarsdag gister Mia!

Die weer roep vir hot chocolate!
28/01/2021

Die weer roep vir hot chocolate!

2021 is hier! Ons het vandag oop gemaak!Skryf jou kind vandag nog in by die Naskool!! Ons sien uit om van jou te hoor! K...
04/01/2021

2021 is hier! Ons het vandag oop gemaak!

Skryf jou kind vandag nog in by die Naskool!!

Ons sien uit om van jou te hoor!

Kontak ons gerus:

-061 483 9750
-081 486 4644

2021 is om die draai! Ons maak al die 4de Januarie oop!Skryf jou kind vandag nog in by die Naskool!! Ons sien uit om van...
04/12/2020

2021 is om die draai! Ons maak al die 4de Januarie oop!

Skryf jou kind vandag nog in by die Naskool!!

Ons sien uit om van jou te hoor!

Kontak ons gerus:

-061 483 9750
-081 486 4644

27/11/2020
2021 is om die draai! Skryf jou kind vandag nog in by die Naskool!! Ons sien uit om van jou te hoor! Kontak ons gerus: -...
27/11/2020

2021 is om die draai!

Skryf jou kind vandag nog in by die Naskool!!

Ons sien uit om van jou te hoor!

Kontak ons gerus:
-061 483 9750
-081 486 4644

Baie geluk met jou verjaarsdag Karla!!!
25/11/2020

Baie geluk met jou verjaarsdag Karla!!!

Baie geluk met jou verjaarsdag Ruan!!!🎂
19/11/2020

Baie geluk met jou verjaarsdag Ruan!!!🎂

Is jou kind in Hoërskool Waterkloof en benodig hy/sy dalk hulp met huiswerk, take en voorbereiding vir eksamen? 'n Gekwa...
18/09/2020

Is jou kind in Hoërskool Waterkloof en benodig hy/sy dalk hulp met huiswerk, take en voorbereiding vir eksamen?

'n Gekwalifiseerde Wiskunde en Wetenskap onderwyseres met 15 jaar ondervinding sal verseker dat jou kind net die beste kry!

Kontak ons gerus vir 'n plekkie vir jou kind.

Address

619 Cathcart Street
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Thursday 13:00 - 18:00
Friday 13:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Monna Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Monna Naskool:

Shortcuts

Share

Category