HTS John Vorster Solarkarprojek

HTS John Vorster Solarkarprojek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from HTS John Vorster Solarkarprojek, School, 1076 Meyerstraat, Pretoria West.

Sasol Solar Challenge voorbereiding...Nog 'n produktiewe dag in die werksarea terwyl ons voortgaan met voorbereidings vi...
15/08/2026

Sasol Solar Challenge voorbereiding...

Nog 'n produktiewe dag in die werksarea terwyl ons voortgaan met voorbereidings vir die Sasol Solar Challenge. Daar is nog werk om te doen, maar elke voltooide taak bring ons nader aan die wegspringlyn.

4 Weke om te gaan!Vier weke totdat die uitdaging begin.Elke bout vasgedraai.Elke stelsel nagegaan.Elke kilometer tel.Ons...
13/08/2026

4 Weke om te gaan!

Vier weke totdat die uitdaging begin.
Elke bout vasgedraai.
Elke stelsel nagegaan.
Elke kilometer tel.

Ons kan nie meer wag nie!

4 Weeks to go!

Four weeks until the challenge begins.
Every bolt tightened.
Every system checked.
Every kilometre counts.

We can’t wait anymore!

06/08/2026
JV's kuier by KRAGDAG! Alhoewel ons sonkar ongelukkig nie hierdie jaar by KRAGDAG uitgestal kan word nie, was lede van o...
06/08/2026

JV's kuier by KRAGDAG!

Alhoewel ons sonkar ongelukkig nie hierdie jaar by KRAGDAG uitgestal kan word nie, was lede van ons span daar om bietjie met die publiek "energie" te deel.

Die VOLTWAGEN 2 is tans in die werkswinkel, ter voorbereiding vir die SASOL SOLAR CHALLENGE en ons kan nie wag om vir julle die "reveal" te doen nie.

Vandag was dit vreeslik lekker om oud-JV's by die stalletjie te sien en ons hoop dat nog meer bekende gesigte by ons stalletjie kom draai die res van die naweek.

Nog net 5 weke!Nog net vyf weke voordat maande se voorbereiding op die proef gestel word.Ons kan nie wag om dit weer te ...
06/08/2026

Nog net 5 weke!

Nog net vyf weke voordat maande se voorbereiding op die proef gestel word.
Ons kan nie wag om dit weer te doen nie!

5 Weeks to Go!

Five weeks until we put months of preparation to the test.
Can’t wait to do this again!

02/08/2026

Kom soek die mooi blou kar. Die JV-blou kar! 💙

Net minder as 6 weke om te gaan!Agter elke sonkar staan 'n span wat idees in werklikheid omskep.Ons kom al hoe nader, to...
31/07/2026

Net minder as 6 weke om te gaan!

Agter elke sonkar staan 'n span wat idees in werklikheid omskep.
Ons kom al hoe nader, toets harder en berei ons voor vir elke kilometer wat voorlê.

Just a little under 6 Weeks to Go!

Behind every solar car is a team turning ideas into reality.
We're getting closer, testing harder, and preparing for every kilometre ahead.

7 Weke om te gaan!Teen die tyd praat ons al vlot "ingenieurswese". Die res van die wêreld hoor net 'n lukrake piep... pi...
23/07/2026

7 Weke om te gaan!

Teen die tyd praat ons al vlot "ingenieurswese". Die res van die wêreld hoor net 'n lukrake piep... piep... piep...
Bly ingeskakel terwyl ons voorberei vir die GROOTSTE uitdaging van die jaar.

7 Weeks to Go!
At this point, we speak fluent "engineering." The rest of the world calls it "random beeping."
Stay tuned as we prepare for the biggest challenge of the year.

Vinnige karre het voorbereide spanne nodig. Vandag het ons die gereedskap verruil vir noodhulpkassies en vaardighede gel...
18/07/2026

Vinnige karre het voorbereide spanne nodig. Vandag het ons die gereedskap verruil vir noodhulpkassies en vaardighede geleer wat op die pad en langs die pad, saakmaak.

Indien jy op die sonkarspan se ondersteunergroep wil wees, volg gerus die skakel: https://chat.whatsapp.com/Jh8kC9DGVy5Hi7iIExg3MN

Fast cars need prepared teams. Today we traded tools for first aid kits and gained skills that matter on and off the road.

If you want to be part of our team's support group, please join the follwing link: https://chat.whatsapp.com/Jh8kC9DGVy5Hi7iIExg3MN

Die sonkar is amper gereed. Die span hardloop op koffie, sperdatums en optimisme. 8 weke om te gaan... Wie tel die dae a...
16/07/2026

Die sonkar is amper gereed. Die span hardloop op koffie, sperdatums en optimisme. 8 weke om te gaan... Wie tel die dae af? (Ons doen... Konstant)

The solar car is almost ready. The team is operating on coffee, deadlines, and optimism. 8 weeks to go… Who's counting? (We are...Constantly)

Address

1076 Meyerstraat
Pretoria West

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTS John Vorster Solarkarprojek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to HTS John Vorster Solarkarprojek:

Shortcuts

Share

Category