Homeschool Centre Dorandia

Homeschool Centre Dorandia Tottum leer sentrum is 'n Tuisonderrig sentrum in Dorandia, Pretoria, vir studente vanaf graad R tot 12. Ons is nie 'n skool nie!!!!

Ons gebruik Impaq en Moorhous Acadamy en Mindscape se produkte. Ons is 'n klein sentrum waar elke leerder baie belangrik is. Tottum leer sentrum is privaat instelling, wat 'n veilige, rustige omgewing skep waar jou kind kan leer in Afrikaans. By ons kry elke student een tot een aandag,'n (maksimum van 5 studente per fasiliteerder)
Alhoewel ons 8 uur begin, is ons reeds vroeg by op vir studente wa

t vroeer afgelaai word. Ons het ook toesig vir studente tot 5 uur in die middag vir die studente wie se ouers werk. ons is 'n privaat instansie wat 'n diens aan ouers bied wat moedeloos is omdat hulle kinders nie vorder in hoofstroom skole nie. Ouers wat 'n plek soek waar iemand omgee vir hulle kinders, met Christelike waardes. Studente doen die meeste van hulle werk in die klas, so hulle kry selde huiswerk. Daar is geen skool univorms nie, so u bespaar geld daarop. Sentrum benodighede vir gr R - 3 is grys potlode, inkleur kryte, vet kryte, sker, gom,linaal, uitveer, een dik leer(vir Assesserings) en dan n huiswerk boekie(72 p lyntjies boek)
Benodighede vir gr 4-12: 'n skrif vir elke vak, grys potlode. blou penne, kleur penne en highlighters(optioneel), sker, gom, linaal, uitveer en een dik leer vir Assesserings

Daar is GEEN registrasie fooie nie. Sentrum fooie vir 2022 is
R1500 per maand betaalbaar vanaf die 1 Januarie tot 1 Desember. Na sentrum is R600 per maand

Impaq se fooie is apart en word direk aan Impaq betaal. Vir enige navrae kan u ons skakel by 084 985 9511 (whatsapps welkom) of by [email protected]

Verskeie opsies is beskikbaar, kontak ons gerus, tweede studente in die gesin kry ook afslag. Lisa Van Wyk
065 933 3377

OF

Cecilia_Ann Kriel
078 032 7769

ons sien uit daarna om jou te ontmoet

Address

658 Tottum Straat Dorandia X 7
Pretoria North
0128

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Homeschool Centre Dorandia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Homeschool Centre Dorandia:

Shortcuts

Share

Category