05/10/2021
๐๐ Welkom by Boekwurm Akademie ๐๐
Registrasies vir 2022 is nou oop!
Ons is โn geregistreerde Impaq sentrum in Pretoria Noord.
Ons bied onderrig aan leerders van graad R - graad 7.
Kontak ons gerus vir meer inligting
๐ฒ 073 302 4369
๐ฉ [email protected]