Dayenu ART and FRAMING se doel is om mede-skepper in die skepping te wees en om ook dit wat inspireer, of wat vir jou mooi is, vas te vang op skilderdoek.Jy ontdek kleur en kyk met nuwe oë na God se skepping.Jy ontdek die skilder in jou en leef met vrede.