Dayenu ART and Framing

Dayenu ART and Framing Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dayenu ART and Framing, Art school, Pretoria East.

Dayenu ART and FRAMING se doel is om mede-skepper in die skepping te wees en om ook dit wat inspireer, of wat vir jou mooi is, vas te vang op skilderdoek.Jy ontdek kleur en kyk met nuwe oë na God se skepping.Jy ontdek die skilder in jou en leef met vrede.

11/09/2026

Vreugde van ń kommissiewerk!
Baie dankie vir die voorreg🤍
Dayenu ART and Framing

11/09/2026

Die vreugde van ń kommissiewerk!
Baie dankie🤗

Beperkte plekke nog beskikbaar.Die keuse is joune-HELDER OF PASTEL KLEUREStuur whatsapp na 0826816723
03/09/2026

Beperkte plekke nog beskikbaar.
Die keuse is joune-
HELDER OF PASTEL KLEURE
Stuur whatsapp na 0826816723

Ons is opgewonde om ons skilderye wat in proses is te deel…Terugvoer volg binnekort asook die voltooide skildery.Volg Da...
30/08/2026

Ons is opgewonde om ons skilderye wat in proses is te deel…
Terugvoer volg binnekort asook die voltooide skildery.
Volg Dayenu ART and Framing vir ons skilderdae en werkswinkels.

Vir meer inligting 0826816723

27/08/2026


Ek hoor graag van jou! 2027 waglys het afgeskop.Bespreek jou plek🤗Stuur whatsapp na Gerda 0826816723DAYENU ART AND FRAMI...
25/08/2026

Ek hoor graag van jou!
2027 waglys het afgeskop.
Bespreek jou plek🤗
Stuur whatsapp na Gerda 0826816723
DAYENU ART AND FRAMING

Bespreek jou plek en kom skilder saam. Nooi ń vriendin. Beperkte plekke!
25/08/2026

Bespreek jou plek en kom skilder saam.
Nooi ń vriendin. Beperkte plekke!

09/08/2026


02/08/2026


Een van my nuutste skilderyeTE KOOP - vir meer inligting stuur ń WhatsApp 0826816723.Getiteld: Die stil getuie Medium: O...
29/07/2026

Een van my nuutste skilderye
TE KOOP - vir meer inligting stuur ń WhatsApp 0826816723.

Getiteld: Die stil getuie
Medium: Olieverf op bord
Skilder: Gerda van der Merwe
"Sy praat nie, maar haar oë vertel 'n verhaal van pyn, hoop en volharding. Soms is die diepste getuienis nie in woorde nie, maar in die stille krag van iemand wat bly staan."
Gerda van der Merwe

Geraam: Dayenu Art and framing


Address

Pretoria East

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27826816723

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dayenu ART and Framing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Dayenu ART and Framing:

Shortcuts

Share

Category