Woeker Ons bied kurrikulumgebaseerde akademiese bystand in Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, Besigheidstudies en EBW.

Ons bied oorbruggingsbystand in Afrikaans Huistaal vir graad 7-leerders ter voorbereiding op die groot sprong van laer- na hoërskool.

Emigreer (“Exit”). Immigreer (In).
26/01/2023

Emigreer (“Exit”). Immigreer (In).

Hierdie foutjie word gereeld gemaak. Raak die korrekte spelling sommer vandag nog baas!
13/12/2022

Hierdie foutjie word gereeld gemaak. Raak die korrekte spelling sommer vandag nog baas!

28/10/2022

Stuur jou kind vir ekstra klas! Die eksamen is hier! Graad 7, -8, -9 en -10 welkom!

Punte! Moeilike konsepte! Ons sien jaarliks hoe druk leerders pootjie om te presteer. Stuur jou kind vir ekstra klasse s...
05/10/2022

Punte! Moeilike konsepte! Ons sien jaarliks hoe druk leerders pootjie om te presteer. Stuur jou kind vir ekstra klasse sodat ons hulle kan help om hulle volle potensiaal te bereik!

02/10/2022

Die twee kante in Rekeningkunde is vir baie graad 8- en graad 9-leerders 'n nagmerrie.
Weet jy wanneer om transaksies aan die debietkant of kredietkant in te vul? Daar word aan altwee kante "betaal", maar wanneer maak ons die inskrywing aan die debietkant en wanneer maak ons dit aan die kredietkant?

Vir hulp, stuur 'n e-pos na [email protected]!

Hierdie verduideliking is maklik om te onthou. Korrigeer sommer jou medemens op 'n vriendelike wyse!
20/09/2022

Hierdie verduideliking is maklik om te onthou. Korrigeer sommer jou medemens op 'n vriendelike wyse!

Laer- na hoërskool voorbereidingskursus! (graad 8- leerders ook welkom!) Stuur 'n e-pos na woeker1@gmail.com om jou kind...
07/09/2022

Laer- na hoërskool voorbereidingskursus! (graad 8- leerders ook welkom!)

Stuur 'n e-pos na [email protected] om jou kind in te skryf!

05/09/2022

Ons help jou kind met akademie. Stuur 'n e-pos na [email protected] vir meer inligting!

Kortwiek die vermoë om woorde korrek te spel jou daaglikse bestaan?Hiermee klap ons 'n paar vlieë op een slag:
30/08/2022

Kortwiek die vermoë om woorde korrek te spel jou daaglikse bestaan?

Hiermee klap ons 'n paar vlieë op een slag:

Ken jy die agt besigheidsfunksies? Hieruit kan heerlike langvrae, opsteltipe vrae, of soos ons dit ken, 40-punt vrae spr...
29/08/2022

Ken jy die agt besigheidsfunksies? Hieruit kan heerlike langvrae, opsteltipe vrae, of soos ons dit ken, 40-punt vrae spruit.

Address

Timbavatistraat, Moreletapark
Pretoria East

Opening Hours

Monday 14:30 - 18:30
Tuesday 14:30 - 18:30
Wednesday 14:30 - 18:30
Thursday 14:30 - 18:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woeker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share