Michelle de Beer Leersentrum

Michelle de Beer Leersentrum 'n Leersentrum in die hartjie van Constantia Park.

Ek help leerders met akademiese struikelblokke asook om die las van ouers se skouers af te haal met huiswerk en toetsvoorbereiding.

Kwartaal 3 Graad R - Graad 7 Ekstra klasse Beperkte spasie agv een tot een aandag Skakel gerus vir meer inligting! 🏡 ✏️🌸...
08/07/2024

Kwartaal 3
Graad R - Graad 7 Ekstra klasse
Beperkte spasie agv een tot een aandag
Skakel gerus vir meer inligting!
🏡 ✏️🌸🧡

🌸Ekstra een tot een aandag! 🌸Klein groepies om leerders te help wat uitdagings ervaar met skoolvakke🌸Kontak my gerus! 🌸L...
30/06/2024

🌸Ekstra een tot een aandag!
🌸Klein groepies om leerders te help wat uitdagings ervaar met skoolvakke
🌸Kontak my gerus!
🌸Leersentrum is loopafstand van Laerskool Constantiapark

Kwartaal 2 is om die draai! 📚 Ekstra klasse met n maksimum van 3 kinders op n slag! 🏫 🖊️ ✏️ Streng een tot een aandag om...
27/03/2024

Kwartaal 2 is om die draai! 📚
Ekstra klasse met n maksimum van 3 kinders op n slag! 🏫 🖊️ ✏️
Streng een tot een aandag om elke leerder te help met leeragterstande! 📕
Ideaal vir eksamenvoorbereiding! ✏️
Kontak my gerus vir enige navrae! 📱
Area: Om die draai van Laerskool Constantiapark

19/03/2024
📖 Kwartaal 3 is om die draai! 📕 Bel gerus vir ekstra klas! 📚 Maksimum van 3 leerders op n slag! 🖊️ Intensiewe een tot ee...
13/07/2023

📖 Kwartaal 3 is om die draai!
📕 Bel gerus vir ekstra klas!
📚 Maksimum van 3 leerders op n slag!
🖊️ Intensiewe een tot een aandag!

Loopafstand van Laerskool Constantia Park 🏫 ✏️

20/02/2023

Bespreek nou n plek vir jou kind wat dalk swaarkry akademies!
Ek help graag met een tot een aandag!
Moenie wag tot dit te laat is nie!

https://mdbleersentrum.co.za/

Address

William Nicol Street, 534, Constantia Park
Pretoria East
0181

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00

Telephone

+27722647451

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Michelle de Beer Leersentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Michelle de Beer Leersentrum:

Share

Category