05/09/2025
Baie geluk aan ons Winterfees wenners.
Rouchelle Eksteen het die vakansie gewen!
Johan Jordaan het die halwe lam gewen!
en dan…
Mighael Broodryk het die meeste lootjies verkoop.
Baie dankie aan almal se bydrae tot hierdie besonderse dag.
18/08/2025
Baie baie dankie vir almal wat Saterdag by ons Winterfees betrokke was. Dit was n groot sukses gewees. Ons hoop dat julle dit so baie soos ons geniet het.
Ons lootjie verkope gaan steeds voort tot en met 31 Augustus 2025. Die wenners sal begin September bekend gestel word.
Liefde Tionata-span❤️💚🤍
11/08/2025
Ons sien julle hierdie Saterdag 11:00 by ons Winterfees.🤍❤️💚
07/08/2025
Aanwysings / Directions – TIONATA
Winterfees
Aanwysings in Afrikaans
📍Beginpunt: Hazeldean Square Sentrum
❄️Bestemming: TIONATA WINTERFEES – Plot 301, Grysbokstraat, Mooiplaats
➡️Draai regs op Silverlakes Rd, sodat Hazeldean Square aan jou linkerkant is.
➡Hou aan reguit ry tot die regs draai by Curro Laerskool Hazeldean.
➡️Ry verby Curro Hoërskool Hazeldean en deur die Hazeldean Valley hek – jy sal nou op
‘n grondpad wees.
➡️By die vier-rigting stop, draai regs en ry deur die swart hek.
➡️By die eerste T-aansluiting, draai LINKS op die R223 (Mooiplaats pad).
➡️Volg van daar af net die TIONATA TEKENS tot by die Winterfees.
➡️Parkering op die perseel beskikbaar – R50 per kar
➡️Hekke open om 11:00
🌭🎵Kosstalletjies, lewendige musiek & familiepret!
Directions in English
📍Starting Point: Hazeldean Square Centre
❄️Destination: TIONATA WINTER FESTIVAL – Plot 301, Grysbok Street, Mooiplaats
➡️Turn right onto Silverlakes Rd, so that Hazeldean Square is on your left-hand side.
➡Continue straight until the right turn at Curro Primary School Hazeldean.
➡️Drive past Curro High School Hazeldean and through the Hazeldean Valley gate – you’ll
now be on a gravel road.
➡️At the four-way stop, turn right and go through the black gate.
➡️At the first T-junction, turn LEFT onto the R223 (Mooiplaats Road).
➡️From there, simply follow the TIONATA SIGNS to the Winter Festival.
➡️Parking available on site – R50 per car
➡️Gates open at 11:00
🌭🎵Food stalls, live music & family fun
07/08/2025
Warm pannekoek op ‘n koue wintersoggend🥶
01/08/2025
Ons sê dankie vir wie vanoggend haar storie kom deel het oor haar pad met die Here.Sy het vir ons n stukkie ook gesing van haar nuwe Gospel album waarmee sy besig is.
gaan ook ons kom vermaak by die Winterfees waarvoor ons baie opgewonde is.🎤
28/07/2025
Kom geniet die dag saam met ons🔆
21/05/2025
Dit is PAJAMA en HOT CHOCOLATE dag by Tionata☕️
24/04/2025
Tionata het vandag “Bird feeders” gemaak vir Nasionale Wêreld Dag wat die 22ste April was.🌍
Ons kan nie wag om te kyk hoe die voëls daarvan gebruik maak nie.🦜