Hoërskool Piet Potgieter

Hoërskool Piet Potgieter Hoërskool Piet Potgieter- in Potgietersrus
(1)

Wat gebeur in ons dorp?
02/09/2026

Wat gebeur in ons dorp?

GELUKKIGE SEKRETARESSEDAG / HAPPY SECRETARY’S DAY 2026!🌻 Vandag vier ons die ongelooflike vroue agter die skerms wat elk...
02/09/2026

GELUKKIGE SEKRETARESSEDAG / HAPPY SECRETARY’S DAY 2026!🌻

Vandag vier ons die ongelooflike vroue agter die skerms wat elke dag sorg dat alles by HPP glad verloop. We are so privileged to have such incredible ladies in our office, always ready to help and keep everything running smoothly.

Dankie vir al julle liefde, harde werk en ondersteuning – you truly keep our office going and are always ready for anything!

Ons waardeer julle meer as wat woorde kan sê. Thank you for everything you do – you are an invaluable part of our HPP family!💕

02/09/2026

Waar is dit lekker?
By Hoërskool Piet Potgieter is dit lekker!🎉

Dit is al weer tyd vir Hoërskool Piet Potgieter se jaarlikse Kaskar / Grand Prix & Amazing Race 🏁 🏎

Kom deel in die pret!

11 September 2026 @ Hoërskool Piet Potgieter!

📣Baie belangrik!

- Kleuterskole 🧒👧

Maak asb. gebruik van die skakel om jul spanne in te skryf.

Vir enige navrae skakel met Me. Truter📞

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSe09AyBu9TsYohbkO282J4tB2FETb8YlroN_HBQqB0ytBMnSA/viewform?usp=sharing&ouid=110063386333141831906

- Laerskole 🧒👧
(Graad 7)
Die nodige inligting sal per hand by jul afgelewer word.

Sien julle een van die dae vir hope pret!🎉

HPP Sport!7's Rugby 🏉 Forge Rugby 7's Toernooi @ Hoërskool Ben Vorster 0/17 Span 🏉Baie geluk aan Hoërskool Piet Potgiete...
01/09/2026

HPP Sport!

7's Rugby 🏉

Forge Rugby 7's Toernooi @ Hoërskool Ben Vorster

0/17 Span 🏉

Baie geluk aan Hoërskool Piet Potgieter se 0/17 span, wat die wenners in die "Bowl" afdeling was.

Semi-finaal 💥
Wen Waterberg Academy

Finaal 💥
Wen Northern Academy

Baie geluk ook aan Sias Oosthuizen en Sesipe Ledwaba, wat toekennings ontvang het vir speler van die wedstryd. 💥💪🏻

Hoërskool Piet Potgieter is trots!

01/09/2026

HPP Sport!

7's Rugby🏉

Forge 7's Rugby Toernooi @ Hoërskool Ben Vorster

0/15 Span🏉

Baie geluk aan Hoërskool Piet Potgieter se 0/15 span, wat ñ 4de plek uit 16 spanne behaal het tydens die toernooi.💪🏻💥

Baie geluk ook aan Ruben vd Walt & Wian de Beer wat toekennings ontvang het as speler van die wedstryd.

1. Ben Vorster 1
2. Ellisras
3. HTS Tom Naude
4. Hoërskool Piet Potgieter 💥
5. PHS 1
6. Ben Vorster 2
7. Ben Viljoen
8. Merensky
9. Hans Strijdom 1
10. Frans Du Toit

Hoërskool Piet Potgieter is trots!💥

HPP Sport!Fietsry 🚵‍♂️ 🚵‍♀️ Limpopo Skole Fietsry @ Hoërskool Louis Trichardt. Baie geluk aan Hoërskool Piet Potgieter s...
01/09/2026

HPP Sport!

Fietsry 🚵‍♂️ 🚵‍♀️

Limpopo Skole Fietsry @ Hoërskool Louis Trichardt.

Baie geluk aan Hoërskool Piet Potgieter se ryers, wat tydens die 4de skole wedren hulle staal gewys het.

Uitslae-

Jnr. Men🚵‍♂️🚵‍♂️

Henro vd Walt
1ste Plek🥇

Youth Men 🚵‍♂️🚵‍♂️

Janco Breytenbach
4de Plek

Stivan vd Heyde
5de Plek

Marlo vd Walt
16de Plek

JP van Rooyen
20ste Plek

Edwin Hein
27ste Plek

Youth Woman 🚵‍♀️🚵‍♀️

Daniélle Botes
15de plek

Hoërskool Piet Potgieter lê tans 4de op die ranglys vir Limpopo skole.

Hoërskool Piet Potgieter is trots!💥

(Foto's geleen)

01/09/2026
HPP Kultuur!Landsdiens/ Land Service 🌿 Hoërskool Piet Potgieter se Landsdieners, het Woensdagmiddag ñ boompie geplant wa...
31/08/2026

HPP Kultuur!

Landsdiens/ Land Service 🌿

Hoërskool Piet Potgieter se Landsdieners, het Woensdagmiddag ñ boompie geplant wat vanaf ñ saadjie gegroei is. (Die boompie is nie gekoop nie, maar self versorg en gegroei).

Die Gewone Koraalboom is ñ inheemse boom en kom wyd in Suid -Afrika voor, onder andere in die Noordelike Bosveld streek.
Die boom is bekend vir helderrooi koraalagtige blomme.

Tydens die boomplant is daar ook ñ hele paar lesse uit die Bybel uit geleer.

Psalm 52 vers 10
Psalm126 vers 5-6
Matteus 13 vers 3-9
Matteus 13 vers 31 - 32
Matteus 17 vers 20-21
Markus 4 vers 30-32
Lukas 13 vers 18-19
Spreuke 12 vers 12

Van ñ klein saadjie tot ñ groot boom!

So begin ons ook soms klein, onseker en sonder om te weet wat die toekoms vir ons inhou.

Maar met elke uitdaging, elke les, elke tree vorentoe en elke bietjie liefde, groei ons in ñ boom wat eendag blomme en vrugte sal dra.

Facta Non Verba 🌿
Dade nie woorde nie!🌿

Besige Potties!💥Dans💃Dance Fusion@ Tzaneen, Hoërskool  Ben Vorster Makayla Du Plooy & Cassidy Manuel (Dance Beatz 💃 🕺) B...
31/08/2026

Besige Potties!💥

Dans💃

Dance Fusion
@ Tzaneen, Hoërskool Ben Vorster

Makayla Du Plooy & Cassidy Manuel
(Dance Beatz 💃 🕺)

Baie geluk!

Makayla Du Plooy 💃

Hiphop Small Group Trio
Pro Goud🥇

Hiphop Duet
Pro Silwer🥈

Cassidy Manuel 💃

Hip Hop Small Group Trio
Pro Gold🥇

(Foto's geleen)

Address

CO Thabo Mbeki And Geyser Street
Potgietersrust
0601

Opening Hours

Monday 07:20 - 13:40
Tuesday 07:20 - 13:40
Wednesday 07:20 - 13:40
Thursday 07:20 - 13:40
Friday 07:20 - 13:15

Telephone

+27154913201

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Piet Potgieter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category