26/09/2026
π Sit jou kind ure voor die boeke, maar sukkel hulle steeds om die werk te onthou?
Om langer te leer is nie altyd die antwoord nie. By my Studiekursus wys ek leerders hoe om hul werk te beplan, beter te verstaan en met meer selfvertroue vir toetse en eksamens voor te berei. Ons werk in klein groepe sodat elke leerder persoonlike aandag kry.
Dit is die laaste twee Studiekursusse vir die jaar in Potchefstroom:
π
3 of 17 Oktober
π 09:00βΒ±14:00 | Gr. 4β12
π° R950 per leerder
Plekke is beperk. Stuur gerus vir my βn WhatsApp om jou kind se plek te bespreek.
Nico β 082 377 7490