02/10/2026
๐ข๐บ ๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐๐ถ๐ฑ๐ฒ๐น๐ถ๐ธ ๐ถ๐ ๐ป๐ถ๐ฒ ๐ฎ๐น๐๐๐ฑ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฏ๐ฒ๐๐๐ฒ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ฟ๐ถ๐ด๐บ๐ฒ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ป๐ถ๐ฒ.
Ons wil so graag help dat ons soms te vinnig verduidelik.
โDoen eers diรฉ stap.โ
โNou gebruik jy hierdie formule.โ
โKyk, sรณ kry jy die antwoord.โ
Die leerder volg. Die antwoord is reg.
๐ ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐๐ถ๐ฒ ๐๐ฒ ๐ฏ๐ฟ๐ฒ๐ถ๐ป ๐ต๐ฒ๐ ๐ฒ๐ถ๐ป๐๐น๐ถ๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ฒ๐๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐ด๐ฒ๐ฑ๐ผ๐ฒ๐ป?
Goeie ondersteuning beteken soms dat ons niรฉ dadelik verduidelik nie.
Ons vra โn vraag.
Gee โn leidraad.
Help die leerder om die volgende denkstap self te vind.
Want wanneer โn leerder self begin dink, probeer, aanpas en uiteindelik verstaan hoe hy of sy by die antwoord uitgekom het, gebeur daar iets belangriker as net โn regte antwoord.
๐รญ๐ ๐ถ๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐น๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐ฏ๐ฒ๐ด๐ถ๐ป.
๐ 083 380 0591
๐ dare2learndifferently.co.za
โ๏ธ [email protected]