NWU Beplanners

NWU Beplanners

Share

Die BSV is 'n akademiese studentevereniging op die NWU Potchefstroomkampus vir die vakgroep Stads- en Streekbeplanning.

The PSA is an academic student association on the NWU Potchefstroom Campus for the subject group Urban and Regional Planning. AFRIKAANS
Die Beplanners Studentevereniging, beter bekend as die BSV, is 'n akademiese studentevereniging wat uit studente bestaan en saamgestel is vir studente. Die BSV het in 2003 ontstaan in reaksie op 'n groot behoefte aan studente om onafhanklik te word van Ad Vivendum

04/05/2022

Happy birthday to doktor Karen Puren 🎉

Photos from NWU Beplanners's post 14/01/2021

PSA 2021 // BSV 2021

15/11/2020

Baie geluk aan ons nuwe Voorsitter vir die termyn 2020/2021.😁

Congratulations to our new Chairperson for the term 2020/2021. 😁

04/05/2020

Baie geluk met Mej. Karen Puren se verjaarsdag🎊. Van die BSV se kant af hoop ons dat jy 'n wonderlike dag gehad het en dat daar nog vele meer sal wees.

09/03/2020

Baie geluk met Mnr. Jako Viviers se verjaarsdag. Van die BSV se kant af wil ons baie geluk sê en 'n geseënde jaar vorentoe 🎊.

08/03/2020

Ons wil net vandag baie geluk sê aan Prof. Juaneé Cilliers wat vandag verjaar 🎊 . Van die die BSV se kant af hoop ons dat Prof 'n baie lekker dag het en wens 'n geseënde jaar vorentoe.

20/02/2020

What a way to end Green Week 🍃♻️ It was a privilege to share this morning with Prof Fika.

Small acts, when multiplied by millions of people, can transform the world.

💚

25/01/2020

Was 'n voorreg om julle, as eerste jaars, tydend R&O te hê. Ons sien uit na die jaar saam julle 😌 // It was a privilege to had you as first during R&I. We are looking forward for the year with you 😌

Photos from NWU Beplanners's post 10/01/2020

Hier by stel ons bekend die BSV vir die termyn 2019/2020

Baie welkom aan al die eerste jaars. Ons is uiters opgewonde om julle te ontmoet more 😁
/
Here we introduce the PSA for the term 2019/2020

Welcome to all firts years. We are extremely excited to meet you all tomorrow 😁

"You're off to great places.
Today is your day!
Your mountain is waiting,
so get on your way!"
- Dr. Seuss

30/08/2019

congratulations to one of our students,
Kgothatso (KayGee) Sefike for being crowned Miss Campus 2019/2020. 👑💃🏻

20/08/2019

🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩

07/08/2019

Namens die BSV wil ons net baie geluk sê aan Bernard Sadie wat verkies is as die nuwe BSV voorsitter vir die termyn 2019/2020. Ons glo dat jy ń reuse sukses daarvan gaan maak.
______________________________________________________
On behalf of the PSA, we would like to congratulate Bernard Sadie who was elected as the new PSA Chairman for the term 2019/2020. We believe that you will make a huge success.

Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Potchefstroom