Eazy Stitch Sewing Academy Potchefstroom

Eazy Stitch Sewing Academy Potchefstroom Developing creative life skills in Potchefstroom, Kroonstad and surounding areas.

20/08/2026
🧵 SEWING BUDDIES KOM KROONSTAD TOE! 🪡Slaan jou masjien steke oor, maak vreemde geluide of het dit net 'n bietjie liefde ...
19/07/2026

🧵 SEWING BUDDIES KOM KROONSTAD TOE! 🪡
Slaan jou masjien steke oor, maak vreemde geluide of het dit net 'n bietjie liefde nodig?
Sewing Buddies is 10 – 14 Augustus in Kroonstad vir professionele diens en herstelwerk aan naaldwerkmasjiene.
✅ Diens en herstelwerk aan alle bekende handelsname
✅ Ondervinding en betroubare diens
✅ Persoonlike en professionele aandag
📅 Maak jou afspraak vroegtydig! Beperkte hoeveelheid besprekings beskikbaar.
📞 Kontak Hendrik: 084 569 0719
Moenie wag totdat jou masjien heeltemal vaslaan nie – sorg dat dit weer perfek stik!

🧵 As jou masjien siek is... bring dit na die spesialis!

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1666028388856138&id=100063469786763&mibextid=Nif5oz

🧵 SEWING BUDDIES KOM KROONSTAD TOE! 🪡
Slaan jou masjien steke oor, maak vreemde geluide of het dit net 'n bietjie liefde nodig?
Sewing Buddies is 10 – 14 Augustus in Kroonstad vir professionele diens en herstelwerk aan naaldwerkmasjiene.
✅ Diens en herstelwerk aan alle bekende handelsname
✅ Ondervinding en betroubare diens
✅ Persoonlike en professionele aandag
📅 Maak jou afspraak vroegtydig! Beperkte hoeveelheid besprekings beskikbaar.
📞 Kontak Hendrik: 084 569 0719
Moenie wag totdat jou masjien heeltemal vasslaan nie – sorg dat dit weer perfek stik!

🧵 As jou masjien siek is... bring dit na die spesialis!

🪡🧵🧵🪡NAMPO pryse geldig tot 31 Mei.Slegs beskikbaar by NW Naaldwerksentrum / Jack, Juki, Pfaff & Brother Potchefstroom  K...
20/05/2026

🪡🧵🧵🪡NAMPO pryse geldig tot 31 Mei.
Slegs beskikbaar by NW Naaldwerksentrum / Jack, Juki, Pfaff & Brother Potchefstroom
Kontak 083 567 1702 / 084 569 0719

14/05/2026

💸💸💸
Maak hoë petrol pryse jou angstig.
🌸🌸🌸
Gelukkig hoef jy nie die jaar NAMPO toe te ry vir goeie pryse op Brother omkapmasjiene nie.
Jy kan NAMPO pryse by NW Naaldwerksentrum betaal en boonop op die meeste van die masjiene gratis opleiding kry.
Moenie sloer nie - Kontak ons nou vir meer inligting
‼️‼️‼️
083 567 1702
084 569 0719

💸💸💸Maak hoë petrol pryse jou angstig.🌸🌸🌸Gelukkig hoef jy nie die jaar NAMPO toe te ry vir goeie pryse op Brother naaldwe...
13/05/2026

💸💸💸
Maak hoë petrol pryse jou angstig.
🌸🌸🌸
Gelukkig hoef jy nie die jaar NAMPO toe te ry vir goeie pryse op Brother naaldwerkmasjiene nie.
Jy kan NAMPO pryse by NW Naaldwerksentrum betaal en boonop op die meeste van die masjiene gratis opleiding kry.
Moenie sloer nie - Kontak ons nou vir meer inligting
‼️‼️‼️
083 567 1702
084 569 0719

Address

6 Barnard Street
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27835671702

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eazy Stitch Sewing Academy Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Eazy Stitch Sewing Academy Potchefstroom:

Shortcuts

Share