25/09/2023
๐Is jy opsoek na 'n skooltjie vir volgende jaar, kom loer gerus by Kabouter-Woud Kleuterskool
Kabouter-Woud is 'n privaat Christelike kleuterskool in potchefstroom, wat glo in liefdevolle indivi Kabouter-woud is 'n puik kleuterskool vir jou kind(ers).
Hier gee ons liefde, aandag en leer ons net so hard soos ons speel. Ons is 'n privaat kleuterskool wat gebasseer is op Christelike waardes,en waar elke kind regtig saakmaak. Die kleuterskool is in 2010 gestig deur Marelein Willers, 'n gekwalifiseerde Grondslagfase onderwyserres. Saam met haar werk haar sussie Natasha Oberholster net so hard om die skool so uniek en pragtig te hou soos wat dit is.
25/09/2023
๐Is jy opsoek na 'n skooltjie vir volgende jaar, kom loer gerus by Kabouter-Woud Kleuterskool
19/06/2023
Is jou maatjie opsoek na vakansie skool, kontak ons โ๏ธ082 691 5405
18/03/2023
Is jy opsoek na 'n vakansie program vir jou maats kontak ons
โ๏ธ 082 691 5405
๐ญPlot 198 Vyfhoek Baillie Park
03/12/2022
Is jou maatjie al ingeskryf vir 2023....ons het 'n spasie oop vir jou, Baba๐ผ peuter๐งธKleuter๐งฉ en nasorg maatjie ๐, kontak ons gerus om na ons skooltjie te kom kyk โ๏ธ082 691 5405
16/10/2022
๐จ๐งฉHet jou maatjie al plek vir 2023?? Kontak ons gerus en kom loer na ons prag skooltjie vanaf 3 maande tot graad R๐จ๐งฉ
18/09/2022
Potchefstroomers, Kabouter-Woud Kleuterskool het 'n wonderwerk nodig en julle kan ons help, ons het 4ure oor van die PNA kompetisie ons benodig nog net 100 likes om voor te loop asb asb help ons...jy hoef net die link se post te like, help asb asb๐๐ป
https://www.facebook.com/131269353560319/posts/5707786285908570/?sfnsn=scwspwa
15/09/2022
Liewe Mammas & Pappas
Ons vra dat julle asb die link sal aanstuur en die oorspronklike post like...ons lรช 2de met 378 likes, die skool wat so ver voor is het 431 likes....stuur asb aan ons is sooo naby ๐ฑ๐๐ฑ๐
https://www.facebook.com/131269353560319/posts/5707786285908570/?sfnsn=scwspwa
12/09/2022
Stem asb vir ons skool deur op die oorspronklike post die foto te like๐๐ป
12/09/2022
28/08/2022
๐๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐๐ป2022 Atletiek....wat 'n suksesvolle dag....ons is Trotse Kabouter-Woud kleuterskool maatjies๐๐โโ๏ธ๐โโ๏ธ๐๐ป
| Monday | 06:50 - 17:30 |
| Tuesday | 06:50 - 17:30 |
| Wednesday | 06:50 - 17:30 |
| Thursday | 06:50 - 17:30 |
| Friday | 06:50 - 17:30 |