Kabouter-Woud Kleuterskool

Kabouter-Woud Kleuterskool Kabouter-Woud is 'n privaat Christelike kleuterskool in potchefstroom, wat glo in liefdevolle indivi Kabouter-woud is 'n puik kleuterskool vir jou kind(ers).

Hier gee ons liefde, aandag en leer ons net so hard soos ons speel. Ons is 'n privaat kleuterskool wat gebasseer is op Christelike waardes,en waar elke kind regtig saakmaak. Die kleuterskool is in 2010 gestig deur Marelein Willers, 'n gekwalifiseerde Grondslagfase onderwyserres. Saam met haar werk haar sussie Natasha Oberholster net so hard om die skool so uniek en pragtig te hou soos wat dit is. By Kabouterwoud is baba's van 3 maande, Peuters, Kleuters tot en met Graad R, baie welkom. Ons het 'n pragtige speelarea geskik vir al die verskillende ouderdomme en saam met dit het ons baie diere o.a 'n perd, donkie, Emu's, swane, bokkies, hoenders, apies en nog baie meer. Kabouterwoud is oop gedurende vakansies, wanneer ons dan 'n vakansieprogram aanbied vir die kinders. Ons sluit 'n week in Julie en Desembervakansies. Ons skoolfonds sluit Kiddi Beat en Kinderkinetika in

🍄Is jy opsoek na 'n skooltjie vir volgende jaar, kom loer gerus by Kabouter-Woud Kleuterskool
25/09/2023

🍄Is jy opsoek na 'n skooltjie vir volgende jaar, kom loer gerus by Kabouter-Woud Kleuterskool

Is jou maatjie opsoek na vakansie skool, kontak ons ☎️082 691 5405
19/06/2023

Is jou maatjie opsoek na vakansie skool, kontak ons ☎️082 691 5405

Is jy opsoek na 'n vakansie program vir jou maats kontak ons☎️ 082 691 5405📭Plot 198 Vyfhoek Baillie Park
18/03/2023

Is jy opsoek na 'n vakansie program vir jou maats kontak ons
☎️ 082 691 5405
📭Plot 198 Vyfhoek Baillie Park

Is jou maatjie al ingeskryf vir 2023....ons het 'n spasie oop vir jou, Baba🍼 peuter🧸Kleuter🧩 en nasorg maatjie 📕, kontak...
03/12/2022

Is jou maatjie al ingeskryf vir 2023....ons het 'n spasie oop vir jou, Baba🍼 peuter🧸Kleuter🧩 en nasorg maatjie 📕, kontak ons gerus om na ons skooltjie te kom kyk ☎️082 691 5405

🎨🧩Het jou maatjie al plek vir 2023?? Kontak ons gerus en kom loer na ons prag skooltjie vanaf 3 maande tot graad R🎨🧩
16/10/2022

🎨🧩Het jou maatjie al plek vir 2023?? Kontak ons gerus en kom loer na ons prag skooltjie vanaf 3 maande tot graad R🎨🧩

Stem asb vir ons skool deur op die oorspronklike post die foto te like🙏🏻
12/09/2022

Stem asb vir ons skool deur op die oorspronklike post die foto te like🙏🏻

12/09/2022
🏆🏃‍♂️🏃‍♀️🙏🏻2022 Atletiek....wat 'n suksesvolle dag....ons is Trotse Kabouter-Woud kleuterskool maatjies🏆🏃‍♂️🏃‍♀️🙏🏻
28/08/2022

🏆🏃‍♂️🏃‍♀️🙏🏻2022 Atletiek....wat 'n suksesvolle dag....ons is Trotse Kabouter-Woud kleuterskool maatjies🏆🏃‍♂️🏃‍♀️🙏🏻

Address

Hattingh Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 06:50 - 17:30
Tuesday 06:50 - 17:30
Wednesday 06:50 - 17:30
Thursday 06:50 - 17:30
Friday 06:50 - 17:30

Telephone

+27826915405

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kabouter-Woud Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kabouter-Woud Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category