14/05/2026
Baie geluk Barbara. Mag dit n mooi jaar wees
Waar ons speel-speel grootword. Gerus op Christelike waardes. Waar kleuters hul uniekheid kan uitleef
14/05/2026
Baie geluk Barbara. Mag dit n mooi jaar wees
10/05/2026
Aan al die ongelooflike mammas — dankie vir julle liefde, opofferings, geduld en die warmte wat julle elke dag bring. 🌷
‘n Ma se liefde is een van die mooiste geskenke wat God vir ons gee. Vandag vier ons elke mamma, ouma, bonus-mamma en moederfiguur wat met liefde harte aanraak en lewens verander. 💖
Mag julle vandag ekstra spesiaal, geliefd en waardeer voel.
Gelukkige Moedersdag! 🌸
10/05/2026
Baie geluk Doris. Mag dit n geseënde jaar wees wat voorlê.
03/05/2026
Baie geluk Lenah. Mag daar nog vele jare meer wees🌻
27/04/2026
Gelukkige Vryheidsdag 🇿🇦 - Kleuterskool DeLand
🌷 Weet jy nog nie wat om vir Ouma of Mamma te kry vir Moedersdag nie?�Hier is dit nou… die lank verwagte resepteboek van Kleuterskool DeLand! 📖💕�Vol liefde, herinneringe en heerlike resepte – die perfekte geskenk uit die hart. 💐
Meer inligting binnekort beskikbaar op die toep 👩🏼💻
23/04/2026
🌍📚 Wêreld Boekedag is met groot vreugde gevier by Kleuterskool DeLand!�📖✨ Stories het lewendig geword en ons kleintjies se liefde vir lees het net nog meer gegroei.
💛📚 ’n Opregte dankie aan elkeen wat ’n boekie geskenk het vir ons Bennie Bookwurm Leeshoekie – julle maak ’n verskil en help om drome bladsy vir bladsy te bou!
11/04/2026
Baie geluk Queen. Mag die jaar wat voorlê net alles wat goed is inhou.
10/04/2026
Baie geluk Rene. Mag die jaar wat voorlê net seën en voorspoed inhou🌻🥳
02/04/2026
Mag die vreugde en vrede van Paasfees jou hart vul en jou herinner aan die krag van hoop, liefde en nuwe beginne. ✝️🌸
Mag hierdie spesiale tyd jou en jou geliefdes seën met geluk, rus en oorvloedige genade.
Geseënde Paasfees aan almal! 🐣💛
02/04/2026
Baie geluk Mirriam. Mag dit n mooi jaar wees
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |