Kleuterskool DeLand

Kleuterskool DeLand Waar ons speel-speel grootword. Gerus op Christelike waardes. Waar kleuters hul uniekheid kan uitleef

Baie geluk Chanelle. Mag die jaar wat voorlê net mooi inhou.🌻🌻🎂
24/09/2026

Baie geluk Chanelle. Mag die jaar wat voorlê net mooi inhou.🌻🌻🎂

Baie geluk Juffrou Sonelle. Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is inhou 🌻
14/09/2026

Baie geluk Juffrou Sonelle. Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is inhou 🌻

Baie geluk Juffrou Candice. Mag die jaar wat voorlê net seën inhou 🌻
08/09/2026

Baie geluk Juffrou Candice. Mag die jaar wat voorlê net seën inhou 🌻

🌸🌼 LENTEDAG 2026 🌼🌸Wat ’n besonderse Lentedag! 💛 Ons weet sommer nie wie dit die meeste geniet het nie — die juffrouens ...
05/09/2026

🌸🌼 LENTEDAG 2026 🌼🌸

Wat ’n besonderse Lentedag! 💛 Ons weet sommer nie wie dit die meeste geniet het nie — die juffrouens of die kleuters! 😄🌸

Die dag was omtrent geseën met die mooiste sonsopkoms 🌅, vrolike gesiggies, baie lag en natuurlik ’n heerlike bietjie reën 🌧️ om die dag ekstra spesiaal te maak.

Dit was ’n dag vol pret, liefde, speel en kosbare herinneringe wat ons nog lank sal koester. 🥰🌈

Dankie aan al ons wonderlike kleuters vir julle vrolikheid en energie, en aan ons juffrouens wat altyd met soveel liefde en entoesiasme alles spesiaal maak. ❤️

Lente, jy is welkom! 🌷🌱
Mag hierdie nuwe seisoen net soveel groei, vreugde en seën bring soos vandag. 🙏💐

Baie geluk Hester. Mag die jaar wat voorlê net alles wat mooi is inhou🌻
04/09/2026

Baie geluk Hester. Mag die jaar wat voorlê net alles wat mooi is inhou🌻

Gelukkige Vrouedag aan elke mamma, vriendin, dogter, ouma en tannie 🌷
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan elke mamma, vriendin, dogter, ouma en tannie 🌷

Baie geluk Flora. Mag dit n mooi jaar wees
02/08/2026

Baie geluk Flora. Mag dit n mooi jaar wees

Baie geluk Anna. Mag dit n mooi jaar wees wat voorlê
31/07/2026

Baie geluk Anna. Mag dit n mooi jaar wees wat voorlê

Baie geluk Selinah. Mag die Here jou ryklik seën
29/07/2026

Baie geluk Selinah. Mag die Here jou ryklik seën

Baie geluk Juffrou Drienie. Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is in hou 🌻🥳
13/07/2026

Baie geluk Juffrou Drienie. Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is in hou 🌻🥳

Address

Cnr. Of Thabo Mbeki And Leivoor Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27722746330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuterskool DeLand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share