Hoërskool.Ferdinand Postma.High School

Hoërskool.Ferdinand Postma.High School This is a platform where you will be able to keep up to date with the comings and goings of everything at Ferdinand Postma High School

08/10/2026
🎭 Kultuurweek 2026 Dag 2 van 3 🎭🎭 Culture week 2026 Day 2 of 3 🎭Debate and English play
08/10/2026

🎭 Kultuurweek 2026 Dag 2 van 3 🎭
🎭 Culture week 2026 Day 2 of 3 🎭

Debate and English play

Baie geluk aan meneer Len en Lindri met julle verlowing wat in die Septembervakansie plaasgevind het! 💍💙🤍Mag hierdie bes...
07/10/2026

Baie geluk aan meneer Len en Lindri met julle verlowing wat in die Septembervakansie plaasgevind het! 💍💙🤍

Mag hierdie besondere nuwe hoofstuk in julle lewens gevul wees met liefde, geluk en baie mooi herinneringe. Ons wens julle alles van die beste toe vir die pad vorentoe en sien uit na al die mooi dinge wat julle saam gaan beleef. 🥂✨

Van die hele Ferdie-familie: baie geluk en geniet elke oomblik van hierdie spesiale tyd! 💙🤍

💙🤍 ’n Groot dankie aan ons VRL! 🤍💙Baie dankie aan ons VLR wat ons onderwysers op Onderwysersdag op so 'n spesiale manier...
07/10/2026

💙🤍 ’n Groot dankie aan ons VRL! 🤍💙

Baie dankie aan ons VLR wat ons onderwysers op Onderwysersdag op so 'n spesiale manier bederf het. Julle moeite en waardering beteken ongelooflik baie! 🌟

En aan elke Ferdies-onderwyser: dankie vir die reuseverskil wat julle elke dag in die lewens van ons leerders maak. Dankie vir julle tyd, geduld, passie en vir elke keer wat julle in ’n leerder glo.

📚💙 Julle vorm nie net leerders se kennis nie – julle help om hul toekoms te vorm.


💙🤍 A Big Thank You to Our RCL! 🤍💙

A huge thank you to our RCL for spoiling and celebrating our teachers on Teachers’ Day. Your effort and appreciation mean so much! 🌟

And to every Ferdies teacher: thank you for making such a tremendous difference in the lives of our learners every single day. Thank you for your time, patience, passion, and for believing in every learner.

📚💙 You don’t just shape learners’ knowledge – you help shape their future.

07/10/2026

🎭 Kultuurweek 2026 Dag 1 van 3 🎭
🎭 Culture week 2026 Day 1 of 3 🎭

📚💙 Ferdies skitter op nasionale vlak! 💙🏆Baie geluk aan Filipe Andrade de Ponte met sy uitstekende prestasie in die ATKV-...
06/10/2026

📚💙 Ferdies skitter op nasionale vlak! 💙🏆

Baie geluk aan Filipe Andrade de Ponte met sy uitstekende prestasie in die ATKV-Junior Olimpiade vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal! 🇿🇦👏

Filipe behaal 'n fantastiese 1ste-plek in Noordwes en 'n ongelooflike 5de-plek nasionaal in hierdie nasionale olimpiade! 🏆🌟

Ferdies is ongelooflik trots op jou, Filipe! Baie geluk met hierdie besondere akademiese prestasie en dankie dat jy Ferdies se naam met soveel trots op nasionale vlak verteenwoordig! 💙🤍

🏆💜 Elrise Pretorius skitter by die Girls with Guns-kompetisie! 💜Baie geluk aan Elrise Pretorius met haar uitstekende pre...
06/10/2026

🏆💜 Elrise Pretorius skitter by die Girls with Guns-kompetisie! 💜

Baie geluk aan Elrise Pretorius met haar uitstekende prestasies by die Girls with Guns-skietkompetisie! 🎯🔥

Uit byna 80 deelnemers het Elrise die volgende behaal:
🥇 Overall Top Scorer van die dag
🥇 1ste-plek – Pro Class

Wat ’n ongelooflike prestasie! Baie geluk, Elrise — Ferdies is ongelooflik trots op jou! 💜🏆


🏆💜 Elrise Pretorius shines at the Girls with Guns Competition! 💜

Congratulations to Elrise Pretorius on her outstanding achievements at the Girls with Guns Shooting Competition! 🎯🔥

Out of almost 80 participants, Elrise achieved the following:
🥇 Overall Top Scorer of the Day
🥇 1st Place – Pro Class

What an incredible achievement! Congratulations, Elrise — Ferdies is incredibly proud of you! 💜🏆

05/10/2026

🍎💙 Gelukkige Onderwysersdag aan ons ongelooflike Ferdie-onderwysers! 💙🍎

Vandag vier ons die mense wat elke dag meer as net kennis oordra – julle inspireer, motiveer, ondersteun en help om ons leerders se toekoms te vorm. 🌟

Dankie vir elke ekstra uur, elke woord van aanmoediging, elke uitdaging wat julle help oorkom en elke keer wat julle in ’n leerder glo.

Ferdies is Ferdies danksy mense soos julle! 💙🤍

📚 Vandag sê ons eenvoudig: DANKIE, Juffrou en Meneer!


🍎💙 Happy Teachers’ Day to our incredible Ferdie teachers! 💙🍎

Today we celebrate the people who do more than just share knowledge – you inspire, motivate, support, and help shape the future of our learners. 🌟

Thank you for every extra hour, every word of encouragement, every challenge you help overcome, and every time you believe in a learner.

Ferdies is Ferdies because of people like you! 💙🤍

📚 Today we simply say: THANK YOU, Teacher!

🏆💙 Lizanie Fouché skitter by die Champs of Champs! 🤍Baie geluk aan Lizanie Fouché, wat die afgelope naweek saam met haar...
05/10/2026

🏆💙 Lizanie Fouché skitter by die Champs of Champs!
🤍
Baie geluk aan Lizanie Fouché, wat die afgelope naweek saam met haar span ’n uitstekende 3de- plek by die Champs of Champs-toernooi behaal het! 🥉🔥
Met hierdie prestasie eindig hulle as die 3de beste jong damesspan in die land! 🇿🇦🏆

Ferdies is ongelooflik trots op jou, Lizanie! Jou harde werk, toewyding en spanwerk maak die blou en wit trots! 💙🤍


🏆💙 Lizanie Fouché shines at the Champs of Champs! 🤍

Congratulations to Lizanie Fouché, who achieved an outstanding 3rd-place finish with her team at the Champs of Champs Tournament this past weekend! 🥉🔥
With this achievement, they are ranked as the 3rd-best Young Ladies team in the country! 🇿🇦🏆

Ferdies is incredibly proud of you, Lizanie! Your hard work, dedication and teamwork make the Blue and White proud! 💙🤍

🎭 Ferdies Kultuurweek 2026 🎭🎭 Ferdies Culture Week 2026 🎭
03/10/2026

🎭 Ferdies Kultuurweek 2026 🎭
🎭 Ferdies Culture Week 2026 🎭

Address

20 Lanyon Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool.Ferdinand Postma.High School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool.Ferdinand Postma.High School:

Shortcuts

Share

Category